1.5 Gee die betekenis van: “… wanneer jy borrel …” in paragraaf 3. (1)
1.8 Skryf die volgende oor in goeie Afrikaans: “Life’s a j…
1.8 Skryf die volgende oor in goeie Afrikaans: “Life’s a journey, enjoy the ride.” (paragraaf 4) (1)
1.13 Wat is nog ‘n voorbeeld van ‘n “wondermiddel” van kom…
1.13 Wat is nog ‘n voorbeeld van ‘n “wondermiddel” van kommunikasie wat mense vandag gebruik? (1)
4.13 Neelsie sê: “Ek gebruik elke dag my selfoon.” Skryf…
4.13 Neelsie sê: “Ek gebruik elke dag my selfoon.” Skryf die sin in die indirekte rede. Begin só: Neelsie sê dat… (1)
4.15 Sê watter soort woordsoort “vriendin” is. (1)
4.15 Sê watter soort woordsoort “vriendin” is. (1)
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 4: TAALLEER:…
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 4: TAALLEER: Bestudeer die volgende strokiesprent en beantwoord die vrae wat volg: KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE STROKIESPRENT OOP TE MAAK.
1.5 Wat is die nut daarvan dat die robot getoets moes word…
1.5 Wat is die nut daarvan dat die robot getoets moes word? (1)
4.11 Kies die korrekte voornaamwoord om die sin te voltoo…
4.11 Kies die korrekte voornaamwoord om die sin te voltooi: 4.11.1 Die onderwyser sit op stoel. (1)
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER v…
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae: VRAAG 1: BEGRIPSTOETS VRAAG 2: VISUELE TEKS VRAAG 3: OPSOMMING VRAAG 4: TAAL IN KONTEKS (20) (10) (10) (20) 2. Jy moet ten alle tye lees –en skryftekens gebruik. Daar moet bewyse wees van redigering en proeflees by jou Opsomming. Die beplanning moet in die gegewe spasie VOOR die finale produk gedoen word. 3. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. 4. Die blokkies moet in ander “tabs” oopgemaak word om die Begripstoets en prentgrappe oop te maak wat op ander bladsye gelaai is. 5. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie. 6. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. “Copy” en “Paste” die wat jy nodig het of gebruik die ALT kodes. Alt130 – é Alt136 – ê Alt137 – ë Alt138 – è Alt139 – ï Alt161 – í Alt147 – ô Alt148 – ö Alt150 – û Alt163 – ú 7. Let op vir leestekens. Lees jou vraag goed deur: – Indien slegs woorde gegee moet woord, hou jy alles in kleinletters. – Indien jy ‘n sin moet tik geld die gewone reëls van ‘n sin. – Indien jy moet aanhaal gebruik jy aanhalingstekens (” “) 8. Mooi dink en sterkte!
2.3 Wie is die teikenmark van die advertensie? (1)
2.3 Wie is die teikenmark van die advertensie? (1)