VERHOUDING, KOERS EN FINANSIES VRAAG 7 7.1   Mnr. N…

VERHOUDING, KOERS EN FINANSIES VRAAG 7 7.1   Mnr. Nkonyeni koop ‘n nuwe Samsunghorlosie. Die horlosie kos R6000.  Hy het 15% van die horlosie se waarde gespaar en kan dit as deposito gebruik.  Die leningsooreenkoms by die bank is teen 11% met enkelvoudige rente oor ‘n tydperk van 3 jaar.                                                             7.1.1     Bereken die bedrag (in Rand) wat hy as deposito kan gebruik. (1) 7.1.2     Bereken die totale bedrag van die lening wat hy na die drie jaar moet betaal. (3)   7.1.3     Bereken Mnr. Nkonyeni se maandelikse terugbetalings. (2) 7.2   ʼn Skool het 720 leerders. Die getal senior leerders in verhouding tot die getal junior leerders is 4 : 5.  Hoeveel junior leerders is daar in die skool?  (2) 7.3 Tumisho moet R 1 300 tussen 3 werknemers A, B en C verdeel. Werknemer A moet R200 meer as werknemer B kry, en werknemer B moet R100 meer as werknemer C kry. Bereken die bedrag wat werknemer C sal kry? (2) 7.4 Die afstand van Kaapstad na Worcester is 120 km.  Alan ry dit in 1 uur en 30 minute.  Hy gooi diesel in, waarna hy van Worcester na Stellenbosch ry, ‘n afstand van 90 km wat hy in 1 uur ry. Bereken die gemiddelde spoed vir sy hele reis. (4)         TOTAAL:     GROOTTOTAAL! 75 PUNTE  

INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamen bestaan uit 7 vrae….

INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamen bestaan uit 7 vrae. 2. Antwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die toets. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: NaamVan WISK GR9Aklas K02 SBA004a  

GETALPATRONE, FUNKSIES EN VERHOUDINGS VRAAG 6 6.1   Be…

GETALPATRONE, FUNKSIES EN VERHOUDINGS VRAAG 6 6.1   Bestudeer die figure hieronder en beantwoord die vrae wat volg.    Regsklik om die diagram in ‘n nuwe blad (“tab”) oop te maak.           6.1.1    Bereken die waardes van q en r in die onderstaande tabel: Figuur 1 2 3 4 … r Aantal Vierkante 5 9 13 q … 105   (1)   6.1.2     Skryf die algemene reël vir die patroon neer in die vorm van .  (2)   6.1.3     Bereken vervolgens watter figuur bestaan uit 205 reghoeke.  (2) 6.2 In die getalpatroon:   2; 5; 10; 17; …    6.2.1     Bepaal ʼn reël om die verwantskap tussen die getalle in die getalpatroon te beskryf.  (2)   6.2.2    Gebruik die reël om die 10de term in die getalpatroon te bereken.  (2) 6.3 Vul die ontbrekende waardes vir die vloeidiagram in.   Regsklik om die diagram in ‘n nuwe blad (“tab”) oop te maak     (3)   TOTAAL:     Trek asb. ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.  

MEERVOUDIGE KEUSE VRAE VRAAG 1 Verskeie opsies word as…

MEERVOUDIGE KEUSE VRAE VRAAG 1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.  Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer neer. As die korrekte antwoord vir 1.1 byvoorbeeld A is, skryf die antwoord as 1.1 A. 1.1   Die getal 0,000147560 in wetenskaplike notasie is …      A