3.3 Sjampoo waarmee klante se hare in die salon gewas word, word as verbruikersgoedere/handelsvoorraad beskou. (1)
3.7 Wanneer inkomstes meer as uitgawes is noem ons dit win…
3.7 Wanneer inkomstes meer as uitgawes is noem ons dit wins/verlies. (1)
4.1.4 Entrepreneurskap = (1)
4.1.4 Entrepreneurskap = (1)
4.1.4 Entrepreneurskap = (1)
4.1.4 Entrepreneurskap = (1)
3.7 Wanneer inkomstes meer as uitgawes is noem ons dit win…
3.7 Wanneer inkomstes meer as uitgawes is noem ons dit wins/verlies. (1)
3.8 ʼn Kwitansie/Bankstaat is die dokument wat ʼn ondernemin…
3.8 ʼn Kwitansie/Bankstaat is die dokument wat ʼn onderneming uitreik om as bewys te dien dat ʼn bedrag wel ontvang is. (1)
5.1.2 Oratile neem elke dag ‘n taxi skool toe. Hy betaal R…
5.1.2 Oratile neem elke dag ‘n taxi skool toe. Hy betaal R10 aan die taxibestuurder vir die reis. (2)
3.4 Kleingeld in die “till” of kasregister word wisselgeld…
3.4 Kleingeld in die “till” of kasregister word wisselgeld/kleinkas genoem. (1)
4.1.1 Kapitaal = (1)
4.1.1 Kapitaal = (1)
Afdeling B: Langer vrae Vraag 4: Produksiefa…
Afdeling B: Langer vrae Vraag 4: Produksiefaktore 4.1 Lees die onderstaande gevallestudie en haal bewyse aan uit die gedeelte wat ooreenstem met die VIER produksiefaktore Gevallestudie: (4) Amos, die motorwag by Checkers, sien dat baie van die motors vol stof en modder is. Hy sien ‘n nabygeleë kraan raak en begin ‘n motorwassery. Hy sal die voertuie was terwyl die eienaars besig is met hulle inkopies. Hy belê in ‘n ordentlike en stewige tuinslang, emmer en ‘n paar goeie sagte borsels. Op besige dae kry hy ‘n ander motorwag, William, vanaf die nabygeleë blok om hom te help.