Afdeling C: Rekeningkunde VRAAG 6: Hulpjoernale Die volgende inligting is uit die rekeningkundige rekords van JANSON DIENSTE verkry vir Junie 2020. Die besigheid doen afrigting van kinders om oog-hand koördinasie te verbeter. Voltooi die kontantontvangste-en kontantbetalingsjoernaal op die antwoordblad en laai dit as PDF op. Transaksies vir Junie 2020: (42) 1 Die eienaar, Petri Janson, verhoog sy kapitaalbydrae met R300 000 deur ‘n direkte oorplasing na die besigheidse bankrekening te maak. Reik kwitansie nr. 50 uit vir R40 000 aan Laerskool Menlo waar afrigting aangebied word. 2 EFO R8 000 aan Pretor Huur vir die maandelikse huur. 6 EFO R3 400 aan Toyota vir herstelwerk aan die onderneming se voertuig. 7 EFO R8 500 aan No Limits vir die aankoop van masjiene. 8 Onttrek kontant om die drie assistent afrigters se weeklikse lone van R1 000 elk te betaal. 9 EFO R1 300 aan die Munisipaliteit uit vir die water en elektrisiteit. 11 Ontvang R18 000 kontant vir afrigting van kinders. 14 ‘n Kwitansie is vir R800 uitgereik aan LM Dienste vir kantoorspasie wat hulle by die onderneming huur. Dienste kontant gelewer vir die dag beloop R21 400. 15 Onttrek kontant R3 200 vir skryfbehoeftes, R200 en weeklikse lone van R3 000 te betaal. 18 EFO R8 000 aan Makro vir toerusting aangekoop. 20 EFO R800 aan Rekord vir ‘n advertensie. 22 Onttrek kontant om die weeklikse lone van R3 300 te betaal. 23 Doen ‘n elektroniese oorbetaling van R300 om blomme vir die eienaar se vrou te stuur. 25 EFO R1 800 aan Kommervry Versekeraars vir die maandelikse versekering. 27 Ontvang ‘n donasie van R5 000 vanaf Menlopark Groothandel om behoeftige kinders te help om afrigting te kry nie. 29 EFO R800 aan MTN om die selfoonrekening te betaal. 30 ABSA het die bankrekening van die onderneming met R289 rente op lopende bankrekening vermeerder. Dienste kontant gelewer vir die dag beloop R32 800. KLIEK HIER INDIEN JY DIE TRANSAKSIES OP ‘N ANDER BLADSY WIL OOP MAAK:
Vraag 5: Markte [10] 5.1 Lees deur die scenarios…
Vraag 5: Markte 5.1 Lees deur die scenarios en identifiseer die kopers en verkopers. 5.1.1 Marcell bak kolwyntjies. Sy bring dit skool toe om pouse te verkoop. Haar medestudente betaal R10 per kolwyntjie en Marcell verdien R120 per baksel. (2)
4.1.3 Natuurlike hulpbronne = (1)
4.1.3 Natuurlike hulpbronne = (1)
4.1.2 Arbeid = (1)
4.1.2 Arbeid = (1)
Vraag 2 [10] Dui aan of die volgende stellings…
Vraag 2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
3.1 Die kliënt ontvang die oorspronklike/duplikaat kasregi…
3.1 Die kliënt ontvang die oorspronklike/duplikaat kasregisterstrokie en die besigheid hou die ander een. (1)
Vraag 7: Rekeningkundige vergelyking [8] Die v…
Vraag 7: Rekeningkundige vergelyking Die volgende inligting is verkry uit die rekeningkundige rekords van Block Loodgieters. Gebruik die inligting verkry uit die rekeningkundige rekords van Block Loodgieters om die volgende transaksies in die tabel te voltooi. Voorbeeld: EFO betaling vir R1 400 aan Pretoria News vir advertensies. 1 Die eienaar verhoog sy kapitaal bydra vanaf R80 000 tot R100 000. 2 Ontvang R12 000 vir dienste gelewer. 3 Koop ‘n voertuig kontant van JM Motors vir R60 000. 4 Reik ‘n EFO vir R1 400 uit vir herstelwerk.
EBW_GR8A_JUNIE EKSAMEN_2021_ANTWOORDBLAD.docx LAAI J…
EBW_GR8A_JUNIE EKSAMEN_2021_ANTWOORDBLAD.docx LAAI JOU ANTWOORDBLAD AS ‘N PDF DOKUMENT OP WANNEER JY AFDELING C VOLTOOI HET. Benoem die dokument soos volg: EBW_GR8_JUNIE EKSAMEN 2021_AFDELING C_NAAM EN VAN
2.8 Amerika is ‘n voorbeeld van ‘n ontwikkelde land. (1)
2.8 Amerika is ‘n voorbeeld van ‘n ontwikkelde land. (1)
2.6 Direkte belasting werk soos volg: hoe meer ‘n individu…
2.6 Direkte belasting werk soos volg: hoe meer ‘n individu verdien, of hoe groter ‘n maatskappy se wins is, hoe minder belasting moet hulle betaal. (1)