4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel altyd op die rekenaar. (1)
PRENTGRAP 1 (vr. 2.1-2.3) 2.1 Moet ons die intensi…
PRENTGRAP 1 (vr. 2.1-2.3) 2.1 Moet ons die intensiewe vorme letterlik of figuurlik interpreter? (1)
4.13 Korrigeer die volgende woorde se spelling: a) strei […
4.13 Korrigeer die volgende woorde se spelling: a) strei b) wisel c) goetjies d) oelike (4)
4.11.2 Neelsie se vriendin gee vir hom [ans1]pen. (1…
4.11.2 Neelsie se vriendin gee vir hom pen. (1)
TEKS C (vr.4.14 – 4.17) 4.14 Kies die lettergreep …
TEKS C (vr.4.14 – 4.17) 4.14 Kies die lettergreep in “vriendin” wat die klem dra. a) vrien b) din (1)
1.8 Haal DRIE OPEENVOLGENDE woorde uit paragraaf 5 aan om…
1.8 Haal DRIE OPEENVOLGENDE woorde uit paragraaf 5 aan om te wys waar Nico en Vusi nuwe dinge leer. (1)
4.7 Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tus…
4.7 Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies: 4.7.1 Neelsie is DIE (oud) seun in die klas. (1)
4.16 Gee die verkleinwoord van “vriendin”. (1)
4.16 Gee die verkleinwoord van “vriendin”. (1)
1.10 Lees die stelling en beantwoord die vraag: Bertie s…
1.10 Lees die stelling en beantwoord die vraag: Bertie steek sy kennis weg. Haal ‘n sin uit paragraaf 5 aan om te bewys dat die stelling ONWAAR is. (1)
2.2 Noem TWEE plekke waar jy inligting kan ontvang. (2)
2.2 Noem TWEE plekke waar jy inligting kan ontvang. (2)