QUESTION 5 The table below shows the melting points of h…

QUESTION 5 The table below shows the melting points of hydrogen halides. Study the table and answer the questions that follow: Right click on the following button to open the TABLE in a seperate tab. 5.1 Distinguish between the terms intramolecular bonds and intermolecular forces.   (2) 5.2 Represent the data in the table on a graph.  (6) 5.3 Which intermolecular forces are present in hydrogen chloride?   (1) 5.4 Identify the hydrogen halide that will require the least amount of energy to reach melting point? Motivate your answer.     (3)          

VRAAG 4 Beskou die verbinding OF2. 4.1 Definieer d…

VRAAG 4 Beskou die verbinding OF2. 4.1 Definieer die term chemiese verbinding (2) 4.2 Skryf die naam van die verbinding neer (1) 4.3 Hoeveel valensie elektrone het O? (1) 4.4 Teken die Lewis struktuur van die verbinding (2) 4.5 Voorspel die vorm van die verbinding (2) 4.6 Bepaal die verskil in elektronegatiwiteit tussen die elemente. (2) 4.7 Voorspel watter intermolukulêre kragte sal bestaan tussen die molekules. (3)            

VRAAG 6 Twee kristallyne vastestowwe P, en Q het smeltpu…

VRAAG 6 Twee kristallyne vastestowwe P, en Q het smeltpunte van 710 o C en 723 o C onderskeidelik.  By 700 o C kan P elektriesiteit gelei, maar nie Q nie. By 750 o C gelei albei elektrisiteit. 6.1 Wat kan ons aflei van die smeltpunte oor die relatiewe kragte wat daar bestaan tussen die deelttjies in P en Q? (2) 6.2 Verduidelik die verskil in elektriese geleidingsvermoeë tussen P en Q. (4) 6.3 Jy word gesê dat een van die stowwe is Barium en die ander is Kalium jodiet. Watter een is watter een? (2) 6.4 Wat is die verskil tussen kovalente en ioniese verbindings? (2) 6.5 Noem 5 verskillende tipes intermolukelêre kragte. (5)