2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigde geologiese tydskaal. Die stippellyne is nie deel van die uitsterwingskoers nie, maar word as byskriflyne gebruik om die naam van die uitsterwing aan te dui. Gebruik die grafiek om die vrae te beantwoord wat volg. KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:
2.1.2 Wanneer het die Senosoïese era begin? (2)
2.1.2 Wanneer het die Senosoïese era begin? (2)
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enig…
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enige vrae begin beantwoord: 1. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2. Lees al die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4. Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in jou antwoorde gegee moet word. 5. Daar mag ‘n “file upload” vereis word. Jy benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6. Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word. 7. Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9. Jy mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig. VERKLARING – Deur hierdie toets/eksamen te skryf, erken jy dat jy aanvaar en bewus is van die volgende: 1. Geen kopiëring van enige bronne word toegelaat nie. 2. Alle antwoorde moet jou eie, oorspronklike werk wees. 3. Plagiaat is ‘n ernstige oortreding en sal lei tot nul punte vir die betrokke gedeelte van die werk.
2.1.4 Watter massa-uitwissing het die minste verwoestende…
2.1.4 Watter massa-uitwissing het die minste verwoestende uitwerking op die aantal gesinne gehad? (1)
2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigd…
2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigde geologiese tydskaal. Die stippellyne is nie deel van die uitsterwingskoers nie, maar word as byskriflyne gebruik om die naam van die uitsterwing aan te dui. Gebruik die grafiek om die vrae te beantwoord wat volg. KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:
3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. …
3.4 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg. ‘n Tabel wat die wetenskaplike en gewone name van 5 verskillende spesies toon. Wetenskaplike naam: Gewone naam: Ursus maritimus Ysbeer Ursus arctos Bruinbeer Ursus americanus Swartbeer Homarus americanus Atlantiese kreef Bufo americanus Amerikaanse padda
1.1.5 Die diagram hieronder toon sedimentêre rotslae aan o…
1.1.5 Die diagram hieronder toon sedimentêre rotslae aan op die bodem van ‘n oseaan. KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK: ‘n Studie van die nouverwante fossiele in lae A, B en C kan: A. inligting verskaf oor die evolusionêre veranderinge oor tyd. B. bewys dat die spesie in laag C ontstaan het uit die spesie in laag A.C. wys dat die fossiele in laag C gevorm was voor die fossiele in lae A en B.D. bewys dat spesie A uitgesterf het. (2)
2.1.3 Hoeveel families het aan die einde van die Paleosoïe…
2.1.3 Hoeveel families het aan die einde van die Paleosoïese era gesterf? Toon al jou berekeninge. (2)
3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe…
3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe voordeel trek uit die tipe toerisme wat in die gedeelte genoem word. (2)
3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe…
3.1.5 Noem TWEE maniere waarop die plaaslike gemeenskappe voordeel trek uit die tipe toerisme wat in die gedeelte genoem word. (2)