KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Vitamien B A. Kan gevind word in bruinrys en volgraanbrood B. Kan ‘n tekort kan skeurbuik tot gevolg hê 1.3.2. Yster A. Is ‘n bestanddeel van hemoglobien in die bloed B. ‘n Tekort kan bloedarmoede veroorsaak 1.3.3. Lipiede A. Bestaan uit C, H, O en N B. Die voedseltoets gebruik ‘n chemikalie genaamd Jodiumoplossing 1.3.4. Polisakkariede A. Glikogeen is ‘n voorbeeld van ‘n polisakkaried B. Die monomere word gliserol genoem. 1.3.5. Glukose binding A. Word gevind tussen aminosure B. Gevind tussen sakkariede
SECTION B TOTAL [100] TOTAL: [150]
SECTION B TOTAL TOTAL:
3.2.1 a) Volgens hierdie etiket: Hoeveel Smarties is gelyk…
3.2.1 a) Volgens hierdie etiket: Hoeveel Smarties is gelyk aan een porsie? (1) b) hoeveel versadigde vet sou jy inneem as jy drie porsies Smarties gehad het? (Toon jou berekeninge) (3) c) Verduidelik die verband tussen versadigde vet, cholesterol en aterosklerose. (3) d) Hoeveel gram vesel word volgens hierdie etiket in 100 g smarties aangetref? (1) e) Volgens hierdie etiket bestaan die persentasie koolhidrate in Smarties uit suiker? (2)
1.1 Give the correct biological term for each of the follo…
1.1 Give the correct biological term for each of the following descriptions. Type only one word per textbox. Start each of your answers with a CAPITAL LETTER. 1.1.1 The study of fossils. (1) 1.1.2 The plastid in a plant cell that stores food in an insoluble form. (1) 1.1.3 The type of feeding system whereby one organism lives on another organism and damages its host. (1) 1.1.4 The monomer of a protein. (1) 1.1.5 The study of the distribution of plant and animal species in various geographical areas on the earth. (1) 1.1.6 Rough endoplasmic reticulum has these specific organelles on its surface. (1) 1.1.7 The lack of sufficient Iodine in the diet will cause this abnormality. (1) 1.1.8 The semi-desert biome that contains riverine rabbits, bat-eared foxes, and sweet thorn bushes. (1) 1.1.9 The monosaccharide that is found in all disaccharides and polysaccharides. (1) 1.1.10 A particular area in which living components of an environment interact with each other and with the non-living components of that same environment. (1)
3.3 ‘n Eksperiment is deur Teneo-studente uitgevoer om die…
3.3 ‘n Eksperiment is deur Teneo-studente uitgevoer om die werking van die ensiem Pepsin op ongekookte eierwit te bepaal. Die studente het verwag dat hulle sekere kleurveranderings in die proefbuise sou sien. Drie proefbuise, gemerk A, B en C, is in ‘n waterbad van 37 oC geplaas. Proefbuis A bevat: 3 ml eierwit + 1 ml pepsienoplossing + 1 ml Biuret-reagens Proefbuis B bevat: 3 ml eierwit + 1 ml pepsienoplossing (gekook) + 1 ml Biuret-reagens Proefbuis C bevat: 3 ml eierwit + 1 ml pepsienoplossing
2.2 Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan die gevalle…
2.2 Die blou knoppie hieronder is gekoppel aan die gevallestudie. Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg: OM DIE DIAGRAM TO SIEN IN ‘N NUWE TAB, REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER:
AFDELING B TOTAAL [100] TOTAAL [150]
AFDELING B TOTAAL TOTAAL
1.5.1 Foto A toon die skedel van “Mrs Ples”. Gee die Genus…
1.5.1 Foto A toon die skedel van “Mrs Ples”. Gee die Genus en spesies naam van ‘Mrs Ples’. (2) 1.5.2 Identifiseer die spesifieke plek waar “Mrs Ples” ontdek is. (1) 1.5.3 Gee die naam van die boomsap waarin fossiel B gevind is. (1) 1.5.4 Identifiseer die tipe fossiel wat in prent C getoon word. (2) 1.5.5 Identifiseer die organisme wat in prentjie D getoon word. (2)
4.1.1 Give FOUR symptoms of mitochondrial disease. (4)…
4.1.1 Give FOUR symptoms of mitochondrial disease. (4) 4.1.2 Why can a mitochondrion be referred to as “the powerhouse” of a cell? (1) 4.1.3 Suggest TWO original well thought out reasons why Jasmine was experiencing vomiting. (4) 4.1.4 Discuss the treatment of mitochondrial disease. (3)
SECTION B QUESTION 2
SECTION B QUESTION 2