1.1. Tien veelvuldige keusevrae word hieronder gegee. Kies…

1.1. Tien veelvuldige keusevrae word hieronder gegee. Kies die korrekte antwoord vir elkeen. 1.1.1 Watter stelling oor biodiversiteit is ONWAAR?A. Tot op hede is elke lewende organisme ten volle geklassifiseer. B. Suid-Afrika het ‘n baie hoë biodiversiteit.C. Dit skep balans wat ekosisteme en mense bevoordeel.D. Hoë biodiversiteit is noodsaaklik vir menslike oorlewing. (2)

1.3 Dui aan of elkeen van die beskrywings in Kolom I van…

1.3 Dui aan of elkeen van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die korrekte opsie uit die afsaklys.     Kolom I Kolom II 1.3.1 Vate met kleppe. A Limfvate B Onderste/Inferior vena cava 1.3.2 ‘n Siekte wat veroorsaak word wanneer bloeddruk 145/95 mm Hg is. A Hipotensie B Hipertensie 1.3.3 Sedimentêre rots. A Deur modder, sand en klei gevorm wat deur riviere in lae neergelê is. B Waar fossiele gevind kan word. 1.3.4 Fossielrekord A ‘n Lys van al die fossiele van verskillende ouderdomme wat reeds deur wetenskaplikes ontdek is. B Die studie van plant- en dierefossiele. 1.3.5 Fisiografiese faktore. A Rigting van die helling. B Gradiënt.                 (2×5) 1.3.1   1.3.2   1.3.3   1.3.4   1.3.5