1.2.1 The main way Africans were captured in West Africa was through wars, slave raiding and kidnapping? (2)
5.1.1 Wie was Nat Turner en wat het hom anders gemaak as d…
5.1.1 Wie was Nat Turner en wat het hom anders gemaak as die meeste slawe? (2)
1.2.2 Slawehandel oor die Atlantiese Oseaan het in die 17d…
1.2.2 Slawehandel oor die Atlantiese Oseaan het in die 17de eeu begin? (2)
3.1 Verwys na Bron 1A hieronder en beantwoord die vraag wa…
3.1 Verwys na Bron 1A hieronder en beantwoord die vraag wat volg
5.1 Verwys na Bron 1C hieronder en beantwoord die vrae wat…
5.1 Verwys na Bron 1C hieronder en beantwoord die vrae wat volg:
1.2.5 Die meeste van die grondstowwe wat deur die slawe ge…
1.2.5 Die meeste van die grondstowwe wat deur die slawe geproduseer word, is na België gestuur waar dit verwerk is tot vervaardigde goedere. (2)
3.1.1 Verduidelik waarom die Transatlantiese Slawehandel o…
3.1.1 Verduidelik waarom die Transatlantiese Slawehandel ook die Driehoekige Slawehandel genoem word en verduidelik hoe elkeen van die drie bene gewerk het. Verduidelik ook hoe die reis vir die slawe sou gewees het. (10)
1.2.3 Europese slawehandelaars het Afrika-mans gehuur om h…
1.2.3 Europese slawehandelaars het Afrika-mans gehuur om hul eie mense vas te vang (2)
5.1.4 Waarom dink jy het hy gedink dit was die beste manie…
5.1.4 Waarom dink jy het hy gedink dit was die beste manier om vryheid te verkry? (2)
1.1 Verskaf EEN woord vir die volgende definisies: …
1.1 Verskaf EEN woord vir die volgende definisies: