INSTRUKSIES Die antwoorde wat jy op die vraestel verska…

INSTRUKSIES Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk soos vervat in die CAPS-dokument.   AFDELING A: (15 punte)   AFDELING B: (25 punte)   AFDELING C: (20 punte)   Jy moet AL die vrae beantwoord.   Wanneer jy die vrae beantwoord, moet jy jou kennis, vaardighede en insig toepas.   Gebruik jou eie kennis. Verneukery en plagiaat sal nie aanvaar word nie en bewyse daarvan sal ‘n punt van nul hê.   Sterkte!

All forms of professional reasoning help the practitioner to…

All forms of professional reasoning help the practitioner to figure out what to do help a client.  However, Rogers stated that “The clinical reasoning process terminates in an ___________ decision”.  Therefore, _________ reasoning is the ultimate or most critical professional reasoning, which deals with the question:  What should be done with the client?