2.6.1 Identifiseer elke tipe fossiel, a, b, d en e, deur die korrekte antwoord uit die aftreklys hieronder te kies. (4) a: b: d: e:
3.1.4 Die bioom in die bogenoemde gedeelte is een van drie…
3.1.4 Die bioom in die bogenoemde gedeelte is een van drie brandpuntstreke in Suid-Afrika. Noem die ander twee brandpuntstreke in Suid-Afrika. (2)
2.4 Verwys na Figure A – F en die digotome sleutel hierond…
2.4 Verwys na Figure A – F en die digotome sleutel hieronder, en beantwoord die vrae wat volg. KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:
1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volge…
1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Tik slegs die vraagnommer, gevolg deur die term. 1.2.1 ‘n Streek wat ‘n sekere klimaat, grondtipe, plantegroei en dierelewe het wat daarmee geassosieer word. (1) 1.2.2 Ritmiese sametrekking en ontspanning van die wande van arteries wat veroorsaak word deur die klop van die hart. (1) 1.2.3 Die deel van die aarde wat bestaan uit grond en rotse. (1) 1.2.4 Die wetenskap wat handel oor die identifisering, benaming en groepering van organismes. (1) 1.2.5 Bloedvate wat die hartspier van bloed voorsien. (1) 1.2.6 Die studie van lewende organismes en hul interaksie met hul omgewing. (1) 1.2.7 Gebiede in die wêreld wat die grootste diversiteit van spesies en die mees endemiese spesies het wat bedreig word met vernietiging. (1) 1.2.8 ‘n Grafiese voorstelling van die energie of biomassa wat binne elke trofiese vlak voorkom. (1)
3.4.2 a) Dink jy wetenskaplikes sal deurmekaar raak met so…
3.4.2 a) Dink jy wetenskaplikes sal deurmekaar raak met so baie organismes wat oor die spesienaam “americanus” beskik ? (1)
VRAAG 3 3.1 Lees die gedeelte hieronder en beantwoord…
VRAAG 3 3.1 Lees die gedeelte hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Die Kaapse blommeryk is die kleinste van die wêreld se blommeryke. Dit is die tuiste van meer endemiese en inheemse plante as in enige ander streek in Suid-Afrika. Ongeveer 70% van die 9 000 plantspesies in hierdie gebied word nêrens anders in die wêreld gevind nie. Die plantegroei van hierdie bioom, wat meestal klein bossies is, groei in voedingstof-arme grond. Hulle oorleef ook die lang droë somertoestande asook gereelde brande. Die flora van die Kaap word onder andere bedreig deur uitheemse plantegroei, asook habitatvernietiging deur mense. Talle spesies het reeds uitgesterf, daarom is die bewaring van hierdie bioom ‘n nasionale prioriteit. In ‘n poging om hierdie bioom te red, is daar verskeie projekte wat daarop gemik is om verantwoordelike reis na natuurlike gebiede aan te moedig om sodoende die omgewing te bewaar, asook om die welstand van die plaaslike gemeenskappe te verbeter. Bron: GDE 2009
2.1.6 Die algemene verhouding wat in die grafiek getoon wo…
2.1.6 Die algemene verhouding wat in die grafiek getoon word is dat namate die tyd toeneem, die aantal gesinne toeneem. (1)
2.4.2 Identifiseer die twee vereistes wat gevolg moet word…
2.4.2 Identifiseer die twee vereistes wat gevolg moet word wanneer wetenskaplike name geskryf word. (2)