9.5 Sommige rekenaars in die George-munisipaliteit kan ste…

9.5 Sommige rekenaars in die George-munisipaliteit kan steeds effektief gebruik word, maar daar moet nuwe monitors gekoop word. Gee raad aan die stadsraad oor die spesifikasies wat in gedagte gehou moet word wanneer nuwe monitors aangekoop word. Kies die korrekte spesifikasie uit die onderstaande aftreklysies wat na elke beskrywing van a – c verwys: a)   Die spesifikasie wat verwys na die verband tussen die breedte en hoogte van die skerm, bv. 16: 9 of 16:10. b)   Die spesifikasie wat verwys na die verband tussen die donkerste swart en die helderste wit. c)   Die spesifikasie wat verwys na hoe gereeld (hoe vinnig) die skerm verfris word. (3)