4.1 Verduidelik kortliks waaroor gaan hierdie grafiek? (1)
2.2 Watter woord sê vir ons dat die digter (poet) van spor…
2.2 Watter woord sê vir ons dat die digter (poet) van sport hou? Kies die regte antwoord. (1)
3.2 Trappe van vergelyking (degrees of comparison): Vul (…
3.2 Trappe van vergelyking (degrees of comparison): Vul (fill) die ontbreekte trap in deur die regte antwoord te kies. 3.2.1 vinnig, , die vinnigste (1) 3.2.2 gewild, , die gewildste (1)
3.13 Geslagsvorme (genders): Kies die regte geslag vir die…
3.13 Geslagsvorme (genders): Kies die regte geslag vir die volgende mense of diere: bruid merrie (1) (1)
3.6 Voorsetsels (prepositions): Skryf net (only) die regt…
3.6 Voorsetsels (prepositions): Skryf net (only) die regte voorsetsel uit elkeen van die sinne: 3.6.1 Die spelers staan langs mekaar en skop die bal. (1) 3.6.2 Ek drink baie water tydens die wedstryd. (1)
5.3 Wanneer vind die gebeurtenis (event) plaas? Skryf die…
5.3 Wanneer vind die gebeurtenis (event) plaas? Skryf die volledige datum (full date) uit soos in die advertensie. (1)
Einde van die vraestel, lees weer deur voor jy “submit”. En…
Einde van die vraestel, lees weer deur voor jy “submit”. End of the paper, read through it again before you submit. GROOT TOTAAL:
3.7 Bywoorde (adverbs): Skryf net (only) die bywoord in…
3.7 Bywoorde (adverbs): Skryf net (only) die bywoord in die sinne neer. 3.7.1 Ons gaan more na die groot wedstryd kyk. (1) 3.7.2 Die man skree kliphard terwyl hy die wedstryd kyk. (1)
4.2 Hoeveel meisies hou van sokker? (1)
4.2 Hoeveel meisies hou van sokker? (1)
AFDELING B: Taalstrukture en -konvensies SECTION B: Languag…
AFDELING B: Taalstrukture en -konvensies SECTION B: Language structures and conventions