5.6 Vir watter twee liefdadigheidsorganisasies (charities) gaan die fondse? (1)
3.12 Ontkenning (negative): Herskryf (rewrite) die volgend…
3.12 Ontkenning (negative): Herskryf (rewrite) die volgende sinne in ontkenningsvorm. 3.12.1 Sokker was nog altyd ‘n veilige sport gewees. (1) 3.12.2 Het jy êrens die bal gesien? (1)
1.3 Identifiseer (identify) en skryf enige twee lande wat…
1.3 Identifiseer (identify) en skryf enige twee lande wat deelmaak van die geskiedenis van sokker. (2)
1.5 Lys (list) vier verskillende name wat elke land vir so…
1.5 Lys (list) vier verskillende name wat elke land vir sokker gehad het deur die land te noem en dan die naam, bv: Land = geskiedkundige (historical) naam. Leidraad: Gebruik die teks om jou te help. (2)
3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende…
3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende paragraaf van Teks A en skryf (write) twee woorde wat in die intensiewe vorm geskryf is: (Leidraad: ê = ALT+136) Sokker het blitsvinnig in ‘n wêreldwye obsessie verander met die eerste Wêreldbeker wat in 1930 plaasgevind het. Vandag is dit ‘n wêreldberoemde sportsoort wat deur mense van verskillende lande geniet word. 3.8.1 (1) 3.8.2 (1)
5.2 Waar gaan hierdie gebeurtenis plaasvind? (1)
5.2 Waar gaan hierdie gebeurtenis plaasvind? (1)
2.5 Aan watter sportsoort (type of sport) het jy gedink te…
2.5 Aan watter sportsoort (type of sport) het jy gedink terwyl jy hierdie teks gelees het? (1)
3.10 Sinsoorte (types of sentences): Kies (choose) die reg…
3.10 Sinsoorte (types of sentences): Kies (choose) die regte sinsoort vir die volgende sin: 3.10.1 Ek geniet dit om na sokker te kyk. (1)
VRAAG 5: Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae….
VRAAG 5: Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae. Click on the button below to open the image (Advertisement) in a new tab
2.4 “ons kry die spel terug!” Verduidelik kortliks (…
2.4 “ons kry die spel terug!” Verduidelik kortliks (shortly explain) wat jy dink hierdie sin beteken (means). (1)