2.1 Watter soort teks is hierdie? (1)
3.9 Voegwoorde (conjunctions): Verbind (combine) die sinne…
3.9 Voegwoorde (conjunctions): Verbind (combine) die sinne deur van die voegwoorde in hakkies (brackets) gebruik te maak. Herskryf (rewrite) die hele sin (whole sentence) elke keer. 3.9.1 Sokker was onwettig verklaar. Die spel was gevaarlik. (want) (1) 3.9.2 Hulle moes reëls maak. Mense sou onnodig seerkry. (anders) (1)
VRAAG 2: Lees die teks en beantwoord die vrae. TEKS…
VRAAG 2: Lees die teks en beantwoord die vrae. TEKS B Sport Click on the button below to open TEXT B in a new tab Dis lekker om te kyk en lekker om te speel Dis lekker om in alles van sport te deel Kyk hoe hoog skop die man die bal Sweef deur die lug voor hy val! Die opponent is ‘n sterk span Ons kant werk met ‘n ander plan Hulle doen alles om die veld te wen En gryp die bal met ‘n toertjie wat ek nie ken! Daar vlieg die bal weer deur die lug Die skare gaan mal, ons kry die spel terug! Vinnig lyk die punte vir ons beter Ons gaan wen, daarvan is ek seker! Die skeidsregter blaas skril op sy fluit, Ons kyk vinnig na die punte, dis die eindtyd! Met een punt is ons koppe deur, Hoera! Ons is die wenners vir nog ‘n keer!
1.6 Skryf een verskil (one difference) tussen die sokker w…
1.6 Skryf een verskil (one difference) tussen die sokker wat in Engeland gespeel is en moderne sokker. (1)
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdel…
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. Afdeling A: Begrip (15 Punte) Afdeling B: Taal (25 Punte) Afdeling C: Visuele geletterdheid (10 Punte) 2. Lees die vrae mooi deur, maak seker jy verstaan hulle en let op na puntetoekenning per vraag. 3. Beantwoord al die vrae in AFRIKAANS, geen Engelse antwoorde. 4. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie (You may NOT refer to Google for any help during this examination). 5. GEEN notas / papiere / werkboeke of opsommings mag by jou wees tydens die toets nie.
3.3 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne…
3.3 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne oor met die regte leestekens. 3.3.1 eina die man het my in die gesig geskop (1) 3.3.2 wanneer kan ek en john weer gaan sokker speel (1)
2.3 Watter woord gebruik die digter om te illustreer (illu…
2.3 Watter woord gebruik die digter om te illustreer (illustrate) dat een van die spelers deur die lug vlieg? (1)
3.14 Antonieme (antonyms): Kies die regte antoniem vir die…
3.14 Antonieme (antonyms): Kies die regte antoniem vir die volgende woord: veilig (1)
VRAAG 1: Lees die teks en beantwoord die vrae. TEKS…
VRAAG 1: Lees die teks en beantwoord die vrae. TEKS A Die geskiedenis van sokker Click on the button below to open TEXT A in a new tab: 1 Sjina en Japan Honderde jare gelede (ago) het soldate (soldiers) in Sjina ‘n spel genaamd “Tsu’Chu” gespeel wat soortgelyk aan (similar to) sokker was. Spelers het ‘n bal wat vol vere was geskop na ‘n net wat tussen twee bamboespale (bamboo poles) vasgemaak was. Japan het later sy eie weergawe (version) van sokker gehad wat “Kenmari”genoem was. Spelers het in ‘n kring (circle) gestaan en die bal na mekaar geskop sonder dat dit die grond geraak het. 2 Griekeland en Rome Die Grieke se weergawe van sokker was “Episkyros”genoem. Elke span kon tot 27 spelers (players) gehad het! Spelers kon die bal skop en dra (carry). Dit was dieselfde as rugby gewees. Sokker in Rome was geken as “Harpastum”. Net soos die Grieke, kon elke span ook met 27 spelers aan elke kant speel. Mense het daarvan gehou om dit te speel en om daarna te kyk. Groot skares (crowds) het die wedstryde (matches) bygewoon in enorme strukture wat soos stadions gelyk het. 3 Engeland Mense van die dorp het bymekaar gekom (came together) om ‘n bal deur die strate te skop. Al klink dit na pret (fun), was dit baie wreed (violent). Mense het mekaar gestoot en gestamp (shoved and pushed) en baie het seergekry (got hurt). Daar was geen reëls (no rules) nie en dit was gevaarlik (dangerous) om te speel. Hulle het dit “Shrovetide football” genoem waar groot en klein dorpe teen mekaar gespeel het. So spel kon die hele dag aanhou. Die spel was na ‘n ruk onwettig verklaar (declared illegal) en daar moes reëls bykom. Sokker het vinnig in ‘n wêreldwye obsessie verander met die eerste Wêreldbeker (World cup) wat in 1930 plaasgevind het. Vandag is dit een van die gewildste (most popular) sportsoorte wat ons ken. Bron: Aangepas uit die Reënboogreeks Graad 6 Aantal woorde: 260 (Engels uitgesluit)
5.4 Hoeveel kos die inskrywingsfooi vir die gholfdag? (1…
5.4 Hoeveel kos die inskrywingsfooi vir die gholfdag? (1)