VRAAG 5 Voordat Petrus op die reis na Nelspruit gaan, mo…

VRAAG 5 Voordat Petrus op die reis na Nelspruit gaan, moet hy vir mediese toetse gaan. Gaan die volgende Liggaams Massa Indeks (LMI) tabel na: REGS-KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE BLADSY IN ‘N NUWE OORTJIE OOP TE MAAK  5.1.1 Bereken sy LMI as hy 93 kg weeg en ‘n lengte van 185 cm het. (4) 5.1.2 Wat is sy LMI-kategorie? (1) 5.2 Petrus het 2 glase wyn die dag voor die mediese toets gehad. Die glas wat hy gebruik het is 250 ml en die wyn het ‘n A/V van 15%.     5.2.1 Waarvoor staan A/V? (2) 5.2.2 Wat is die volume etanol in die 2 glase wyn wat Petrus gehad het? (4) 5.3 Die BAK limiet van ‘n professionele bestuurder is 0.02g/100ml.     5.3.1 Verduidelik waarvoor BAK staan en waarvoor dit gebruik word? (3)   5.3.2 Wat sal gebeur as Petrus se resultate bo die limiet is? (2)      

4. Verbeel jou jy wil bietjie meer uitvind oor die geskied…

4. Verbeel jou jy wil bietjie meer uitvind oor die geskiedenis van die plaaslike gebied waarin jy woon. Jy maak van die volgende as bron gebruik. Bestudeer dit en beantwoord die vrae wat daarop volg. (2)         Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig.         1. Wat presies sien jy in die prent?     2. Watter tipe bron is dit?  

9. Vergelyk die twee prente van die Statue of Liberty. Noe…

9. Vergelyk die twee prente van die Statue of Liberty. Noem die verskille  in die onderstaande blok. Lys ten minste drie. (3)         Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prente gaan dan in ‘n nuwe tab oopmaak. Moenie hieride vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die tabs indien nodig.      

  INSTRUKSIES:   1. Hierdie eksamen vraestel bes…

  INSTRUKSIES:   1. Hierdie eksamen vraestel bestaan uit twee afdelings. Afdeling A : Plaaslike geskiedenis en Afdeling B: Leiers.   2. Lees noukeurig deur elke vraag voordat jy antwoord.   3. Onthou om die puntetoekenning vir elke vraag in berekening te bring wanneer jy antwoord.   4. Alles van die beste vir hierdie eksamen vraestel.