Hierdie is ‘n opstelvraag vir addisionele probleme.
Jy stap stadig uit die moerasse, net om te vind dat jou vrie…
Jy stap stadig uit die moerasse, net om te vind dat jou vriend een van haar spel-lewens verloor het, want sy is deur ‘n slang (een van haar swakhede) gebyt. Sy herleef in die spel met 2 lewens oor. Om te verhoed dat dit weer gebeur, sal jy die volgende moet doen: Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die slang-lokval oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
Jou span het besluit dat jy die beste kandidaat is om hulle…
Jou span het besluit dat jy die beste kandidaat is om hulle op hierdie missie te lei. Jy ontmoet die spelgids genaamd Nigel. Hy lig jou in van die Jumanji juweel wat gesteel is deur ‘n baie slegte man. Met behulp van hierdie juweel het hy mag gekry oor al Jumanji se diere. Jy sal hom moet jag en die juweel weer terug inbesit moet neem. Verskaf leiding hoe die juweel weer inbesit geneem kan word, deur die volgende vrae te beatnwoord. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die JUMANJI juweel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
JUMANJI: WELKOM BY DIE OERWOUD Dit was ‘n lang en stresvol…
JUMANJI: WELKOM BY DIE OERWOUD Dit was ‘n lang en stresvolle eksamenperiode vir jou en jou vriende. Jy besluit om ‘n kort breuk van jou studies te neem, om ‘n ou video speletjie genaamd Jumanji te geniet. Jy begin die spel en kies jou avatars. Jy hoor skielik stamdromme speel. Kom ons kyk wat volgende gebeur: Kliek op die onderstaande knoppie om die videoknipsel van JUMANJI se inleiding oop te maak. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: Video-skrip: Spel: “Welkom by Jumanji.” Meisie 1: “Wat gaan aan?” Seun 1: “Ek dink dit is ‘n kortsluiting.” Meisie 1: “Trek die prop uit.” Seun 2: “Wat gaan aan? Wat gebeur met jou hande?” Seun 1: “Ek weet nie.” Soos gesien in die video, jy en jou vriende is skielik ingesuig in die spel en jy is nou vasgevang as julle geselekteerde karakters. Jy sal deur ‘n paar uitdagings moet gaan om veilig terug te keer huis toe. Laat hierdie reis begin deur die volgende vrae te voltooi. Kliek op die onderstaande knoppie om die embleem van JUMANJI oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
Julle jaag almal na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”) om d…
Julle jaag almal na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”) om die juweel op sy plek terug te sit. Moenie vergeet om sy naam uit te roep nie! Kliek op die onderstaande knoppie om die video oop te maak om te sien hoe die juweel herstel is. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: Video-skrip: Van Pelt: “Nee.” Almal: “Roep sy naam uit.” Almal: “Jumanji!” Uitstekende spanwerk!! Jy het daarin geslaag om die Jumanji spel te ontsnap en terug te keer na jou lewe op aarde. Hou altyd ‘n oor uit vir daardie stam dromme. Hulle mag jou weer aanroep om die mensdom te help red! Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n prent oop te maak van ‘n verstommende spanmaat. Die prent word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
VRAAG 10: LÊEROPLAAI EN TEKSBOKSIE (10)
VRAAG 10: LÊEROPLAAI EN TEKSBOKSIE (10)
2.2 ¿Qué hay en la foto? (3)
2.2 ¿Qué hay en la foto? (3)
5.3 ¿Cuáles sitios turísticos vio? (2)
5.3 ¿Cuáles sitios turísticos vio? (2)
TOTAAL: 70
TOTAAL: 70
Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdi…
Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdie wedstryd het nie. Dit beteken dat jy tenvolle toegerus is vir hierdie stryd. Jou spanlede is nie so bevoorreg nie en sal konsekwente leiding benodig. Watter tipe leier sal jy kies om te wees? Kom ons vind uit. Beantwoord die volgende vrae om die middelpunt van jou missie te bereik. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van jou spanlede oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: