6.2 Verander die volgende stellings sodat hulle korrek is. Jy mag nie die sin verander deur SLEGS een woord soos “doen” of “moenie” by te voeg nie. Skryf die hele sin oor, sodat die stelling waar is. A- Vloeistowwe het ‘n vaste vorm. B- Vaste stowwe beweeg vinnig en vrylik. C- Gas deeltjies het ‘n lae energie. (3)
Baie goeie werk, jy begin goed! Elkeen van jou spanlede is 3…
Baie goeie werk, jy begin goed! Elkeen van jou spanlede is 3 lewens toegeken. ‘n Spelskerm verskyn en dit vertoon jou sterk- en swakpunte. Om te verseker dat julle suksesvol is, sal julle as ‘n span moet saamwerk en mekaar moet ondersteun. Ondersteun jou vriende se swakhede, deur die korrekte antwoorde hieronder in te vul. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die sterk- en swakpunt van jou spanlede oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
VRAAG 3: PAS KOLOM A BY KOLOM B (5) Pas die term in Kol…
VRAAG 3: PAS KOLOM A BY KOLOM B (5) Pas die term in Kolom A met die korrekte beskrywing in Kolom C. Tik jou antwoord (NET DIE LETTER) in die antwoord blok wat in Kolom B verskaf word. Let wel: Geen beskrywings wat as antwoorde gegee word sal gemerk word nie. 3.1 Kolom A Kolom B Kolom C 1. Insekvreters A- ‘n Siekte wat veroorsaak word deur ‘n gebrek aan vitamien D 2. Ragitis B- ‘n Gemeenskap van spesies met interaksie in hul omgewing 3. Ekostelsel C- ‘n Ingeligde raaiskoot of voorspelling vir ‘n spesifieke vraag 4. Hipotese D- Stoor energie en verskaf isolasie 5.Vette en Olies E- Eet slegs insekte F- Die korrekte uitkoms van ‘n eksperiment G- Insekte wat net plantprodukte eet
Hierdie is ‘n “file upload” vraag vir addisionele probleme.
Hierdie is ‘n “file upload” vraag vir addisionele probleme.
10.2 As water uit ‘n dam deur jou filter gegooi word (vraa…
10.2 As water uit ‘n dam deur jou filter gegooi word (vraag 10.1), sal die gefiltreerde water drinkbaar wees? Regverdig jou antwoord. (2)
Pregunta 2: Escribe palabras en español con la traducción in…
Pregunta 2: Escribe palabras en español con la traducción inglesa para identificar a tres objetos en cada foto. Question 2: Write words in Spanish with the English translation to identify three objects in each photo. Right click the button to open in a new tab: Ejemplo: un ordenador = computer, una silla = chair, una mesa = table
5.5 ¿Qué dos cosas tradicionales hizo Juanita? (2)
5.5 ¿Qué dos cosas tradicionales hizo Juanita? (2)
VRAAG 7: VUL MEERVOUDIGE ANTWOORD SPASIES IN (10) Lees…
VRAAG 7: VUL MEERVOUDIGE ANTWOORD SPASIES IN (10) Lees die instruksies wat by elke vraag vermeld word en verskaf jou antwoord in die spasie wat verskaf word.
5.4 ¿Qué no hay en Sevilla? (1)
5.4 ¿Qué no hay en Sevilla? (1)
Die Jumanji oerwoud is beide gevaarlik en betowerend. Ons mo…
Die Jumanji oerwoud is beide gevaarlik en betowerend. Ons moet voorbereid wees op enige potensiële bedreigings wat in hierdie gebied kan skuil. Aangesien Jumanji tegnies ‘n ekostelsel is, beantwoord die volgende vrae oor voedselwebbe, fotosintese en ekostelsels korrek om jou vertroue vir hierdie uitdaging ‘n hupstoot te gee. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die JUMANJI ekostelsel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: