Upon completion of the exam, Scan all your answers to this exam into one .pdf file. Name your file as indicated: CAM ECON IG_InitialSurname_June P2 CLICK SUBMIT QUIZ and OPEN the UPLOAD QUIZ to upload your PDF FILE.
QUESTION A QUESTION 1 Answer ALL the questions in this s…
QUESTION A QUESTION 1 Answer ALL the questions in this section and number your answers accordingly on a FOLIO Paper for upload. Use the data to support your answers where relevant. You may annotate and include diagrams in your answers. 1.1. Right-click on the button below to see Extract 1 Right-click on the button below to see Graph 1 (1) 1.1.1 Describe, using Fig. 1.1, how the value of the yuan against the US dollar has changed between 2014 and 2017 (2) 1.1.2 The US President threatened to increase the protectionism of the US economy. Explain, using a diagram, how one of the methods of protection mentioned in the article can work (4) 1.1.3 Explain two effects of the fall in China’s current account surplus for China’s economy (4) 1.1.4 Explain two likely reasons why China has opted for a managed float exchange rate system (4) 1.1.5 Discuss who would be the winners and the losers from a protectionist ‘trade war’ between the US and China. (6) Total SECTION A
TOTAL FOR PAPER [70 marks]
TOTAL FOR PAPER
For the given structures, (1) and (2) , it can be said that…
For the given structures, (1) and (2) , it can be said that (1) is more acidic than (2)
8.1 As Van Pelt jou direk in die oë kyk, sal jy smelt. As…
8.1 As Van Pelt jou direk in die oë kyk, sal jy smelt. As sy maat jou in die oë kyk, sal jy vries. Kontrasteer hierdie 2 terme (smelt en vries) in ‘n sin. (2)
7.4 Verskaf ‘n hipotese (voorspel) wat sal gebeur as mense…
7.4 Verskaf ‘n hipotese (voorspel) wat sal gebeur as mense nie hul gedrag verander nie. Skryf 2 voorspellings. (Let wel: ‘n Voorspelling/hipotese word altyd in toekomstige tyd geskryf) (2)
Hierdie is ‘n opstelvraag vir addisionele probleme.
Hierdie is ‘n opstelvraag vir addisionele probleme.
Jy stap stadig uit die moerasse, net om te vind dat jou vrie…
Jy stap stadig uit die moerasse, net om te vind dat jou vriend een van haar spel-lewens verloor het, want sy is deur ‘n slang (een van haar swakhede) gebyt. Sy herleef in die spel met 2 lewens oor. Om te verhoed dat dit weer gebeur, sal jy die volgende moet doen: Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die slang-lokval oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
Jou span het besluit dat jy die beste kandidaat is om hulle…
Jou span het besluit dat jy die beste kandidaat is om hulle op hierdie missie te lei. Jy ontmoet die spelgids genaamd Nigel. Hy lig jou in van die Jumanji juweel wat gesteel is deur ‘n baie slegte man. Met behulp van hierdie juweel het hy mag gekry oor al Jumanji se diere. Jy sal hom moet jag en die juweel weer terug inbesit moet neem. Verskaf leiding hoe die juweel weer inbesit geneem kan word, deur die volgende vrae te beatnwoord. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die JUMANJI juweel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
JUMANJI: WELKOM BY DIE OERWOUD Dit was ‘n lang en stresvol…
JUMANJI: WELKOM BY DIE OERWOUD Dit was ‘n lang en stresvolle eksamenperiode vir jou en jou vriende. Jy besluit om ‘n kort breuk van jou studies te neem, om ‘n ou video speletjie genaamd Jumanji te geniet. Jy begin die spel en kies jou avatars. Jy hoor skielik stamdromme speel. Kom ons kyk wat volgende gebeur: Kliek op die onderstaande knoppie om die videoknipsel van JUMANJI se inleiding oop te maak. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: Video-skrip: Spel: “Welkom by Jumanji.” Meisie 1: “Wat gaan aan?” Seun 1: “Ek dink dit is ‘n kortsluiting.” Meisie 1: “Trek die prop uit.” Seun 2: “Wat gaan aan? Wat gebeur met jou hande?” Seun 1: “Ek weet nie.” Soos gesien in die video, jy en jou vriende is skielik ingesuig in die spel en jy is nou vasgevang as julle geselekteerde karakters. Jy sal deur ‘n paar uitdagings moet gaan om veilig terug te keer huis toe. Laat hierdie reis begin deur die volgende vrae te voltooi. Kliek op die onderstaande knoppie om die embleem van JUMANJI oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: