5.3 Evalueer die mate waartoe die volgende basiese mensere…

5.3 Evalueer die mate waartoe die volgende basiese menseregte van individue geskend is tydens die toesluit van COVID 19. ·        Reg op menswaardigheid                                 (3) ·        Reg op gelykheid, vry van diskriminasie          (2) (5)

4 Verwys na die aangepaste artikel hieronder en beantwoord…

4 Verwys na die aangepaste artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.     Limpopo-leerling, 15 in hegtenis geneem vir die aanranding van ‘n meisie wat later gesterf het. Publiseer: April 14, 2021                                              Deur: Lwandile Bhengu ‘n 15 Jarige skoolmeisie is in hegtenis geneem vir beweerde aanranding van ‘n  medeleerling, Lufuno Muvnhanga, is later dood verklaar nadat haar ma haar bewusteloos gevind het.In ‘n video wat sederdien “viral” geword het, kan gesien word hoe ‘n skoolmeisie Muvhanga herhaaldelik geklap word terwyl ander leerlinge toekyk.“Na verneeming het die slagoffer die middag huis toe gegaan en by aankoms het sy haar na bewering in die kamer toegesluit en ‘n oordosis tablette geneem.”