4.4 Kortverhaal eindig sonder ‘n ontknoping en jy moet self besluit wat na die einde van die storie gaan gebeur. (1)
2.6.2 Die baadjie wat oor die bank hang. (1)
2.6.2 Die baadjie wat oor die bank hang. (1)
1.4 Kies die korrekte woord tussen hakies om die onderstaa…
1.4 Kies die korrekte woord tussen hakies om die onderstaande sin te voltooi: Die eerste versreël van die gedig is ‘n voorbeeld van ‘n (sinestesie / metafoor). (1)
Vraag 3: Eienaam (Christine Barkhuizen le Roux) Lees di…
Vraag 3: Eienaam (Christine Barkhuizen le Roux) Lees die onderstaande aanhalings uit die kortverhaal en beantwoord dan die vrae. Jou antwoorde verwys na die hele kortverhaal en nie net na die uittreksels nie. “Ek is nie Marié nie,” het sy kortaf gesê en na haar kamer toe geloop. Sy het die hele tyd daar gebly en die musiek so hard gesit dat sy die mense se gepraat en praat nie kon hoor nie. Ook toe haar ma haar vir ete kom roep het, het sy nie uit die kamer gekom nie. Sy het ook nie toegegee aan haar gewete wat aan haar gekarring het omdat haar ma alles alleen vir die gaste moes doen nie. … Sy was moeg daarvoor dat mense haar verkeerd aanspreek. Moeg om die tweede lekkerste koekie in die blik te wees.
4.6 Daar is twee kortverhale met ‘n eerstepersoonverteller…
4.6 Daar is twee kortverhale met ‘n eerstepersoonverteller. (2)
4.5 Klimaks: Kristen pootjie die protagonis. (1)
4.5 Klimaks: Kristen pootjie die protagonis. (1)
AFDELING B: PROSA Vraag 2: Kortverhaal: Hemelva…
AFDELING B: PROSA Vraag 2: Kortverhaal: Hemelvaart (Carina Diedericks) Lees die onderstaande aanhalings uit die kortverhaal en beantwoord dan die vrae. Jou antwoorde verwys na die hele kortverhaal en nie net na die uittreksels nie. Dit is weer een van daardie dae op Stellenbosch. Dit reën so ‘n mens sou sweer die gode tjank soos sepiesterre. Anna Retief stap vinnig deur die reën en probeer sover moontlik die enorme modderplasse vermy. Flippit. Sy wens juffrou Bekker wil net chillax.
3.8 Sy sit tussen ‘n ou man wat soos haar oupa na rook rui…
3.8 Sy sit tussen ‘n ou man wat soos haar oupa na rook ruik en ‘n jong meisie met ‘n baba. 3.8.1 Wat was hierdie meisie se houding teenoor haar baba? (1)
1.12 Die nuwe kind is baie goed in kuns. Hierdie stelling…
1.12 Die nuwe kind is baie goed in kuns. Hierdie stelling is waar. 1.12.1 Kies die korrekte antwoord: “Ribbekas” verwys na waar die nuwe kind se hart sit. Dink jy dus dat hy (baie lief is vir / niks hou van ) teken (nie). (1)
2.8 Noem twee lesse wat jy uit hierdie kortverhaal leer?…
2.8 Noem twee lesse wat jy uit hierdie kortverhaal leer? (2)