1.2 ‘n Verandering van staat tydens verdamping: (1)
1.9 Die maatstaf van die hoeveelheid ruimte wat deur ‘n dr…
1.9 Die maatstaf van die hoeveelheid ruimte wat deur ‘n drie-dimensionele voorwerp of materiaal opgeneem word (1)
1.8 Wanneer energie bygevoeg word en die deeltjies op die…
1.8 Wanneer energie bygevoeg word en die deeltjies op die oppervlak van ‘n vloeistof verander na ‘n gas (1)
6.5 Wat noem ons die proses wat by punt E plaasvind? (1)
6.5 Wat noem ons die proses wat by punt E plaasvind? (1)
2.5 Deeltjies wat van ‘n laer konsentrasie na ‘n hoër kons…
2.5 Deeltjies wat van ‘n laer konsentrasie na ‘n hoër konsentrasie beweeg, word diffusie genoem (1)
7.1 Watter van die vaste stowwe wat in die tabel gegee wor…
7.1 Watter van die vaste stowwe wat in die tabel gegee word, sal in kwik sink? (1)
6.2 Watter punt op die grafiek dui die vriespunt van water…
6.2 Watter punt op die grafiek dui die vriespunt van water aan? (1)
6.3 Watter punt op die grafiek dui die smeltpunt van ys a…
6.3 Watter punt op die grafiek dui die smeltpunt van ys aan? (1)
Gebruik die “essay question” om enige antwoorde te gee van e…
Gebruik die “essay question” om enige antwoorde te gee van enige problematiese vrae wat gedurende die eksamen nie wou werk nie. Onthou net om die nommer van die vraag ook by te skryf.
6.1 Watter punt op die grafiek dui die kookpunt van water…
6.1 Watter punt op die grafiek dui die kookpunt van water aan? (1)