Rubriek: Vriendskaplike Brief Kriteria 2 PUNTE 1 PUNT GEEN PUNT Adres Die vriendskaplike brief sluit ‘n volledige adres in – straat, woonbuurt, dorp, kode. Die vriendskaplike brief sluit nie ‘n volledige adres in nie – slegs twee van die items vir die adres is ingesluit. Die vriendskaplike brief bevat geen adres nie. Formaat Die vriendskaplike brief neem die korrekte formaat aan – adres, datum, aanhef, inhoud en afsluiting. Sommige aspekte van ‘n vriendskaplike brief ontbreek. Geen formaat van ‘n vriendskaplike brief is gebruik nie. Inhoud Die inhoud is korrek volgens die opdrag. Inhoud is redelik, dwaal ‘n bietjie van die onderwerp af. Feitlik geen inhoud nie en die vriendskaplike brief is heeltemal van die onderwerp af. Taalgebruik Goeie taalgebruik en geen Engelse woorde is gebruik nie. Redelike taalgebruik. Hier en daar ‘n Engelse woord gebruik. Taalkundig heeltemal verkeerd. Te veel Engelse woorde is gebruik. Spelling en punktuasie. Geen/min spelfoute en korrekte punktuasie gebruik waar nodig. Heelwat spelfoute en hier en daar korrekte punktuasie gebruik waar nodig. Feitlik geen woord korrek gespel nie en verskeie punktuasie foute.
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afde…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Maak seker dat jy beide afdelings van hierdie vraestel beantwoord. This paper consists of two sections: Please make sure you answer both sections of this paper. 2. Die afdelings is as volg: The sections are as follow: Afdeling A: Transaksionele Skryfwerk (10) Section A: Transactional Text (10) Afdeling B: Kreatiewe Skryfwerk (20) Section B: Creative Writing(20) 3. Lees elke vraag goed deur. Goeie taal en spelling sal in jou guns tel. Read through all questions carefully. Make use of proper language. 4. “Google-translate” en woordeboeke word nie toegelaat nie. Google translate and dictionaries are not allowed. 5. Maak seker jy beantwoord al die vrae op die vraestel voor jy die vraestel oplaai. Make sure you answer ALL questions. 6. AL jou antwoorde moet jou eie wees, jy mag nie van ander bronne kopieer nie. It is especially important that ALL answers are your own. NO extra resources are allowed. Plagiarism and dishonesty will lead to zero. 7. Sterkte! Good luck! 8. Indien jy enige probleme tydens die eksamen ervaar, maak asseblief gebruik van die “EXAM CONNECT BUTTON”. Indien jy steeds probleme ervaar, stuur gerus ‘n epos aan support@teneoschool.co.za GEDURENDE DIE EKSAMEN om ‘n nommer te ontvang. Navrae sonder ‘n unieke nommer of eposse wat na verloop van die eksamen gestuur word, word as ongeldig beskou. If you encounter any problems with the examination, PLEASE USE THE EXAM CONNECT BUTTON. If this does not help, you must email support@teneoschool.co.za DURING THE EXAMINATION in order to receive a valid ticket number. Queries without a unique ticket number, or emailed outside of the examination time, will not be considered valid.
Instruksies Skryf ‘n brief aan jou maat. Write a letter to…
Instruksies Skryf ‘n brief aan jou maat. Write a letter to a friend. Jy kan EEN van die volgende drie onderwerpe kies om oor te skryf. Choose ONE of the following topics to write about. Vertel (Tell) vir jou maat wat jou planne (your plans) vir die vakansie (holiday) is. Daar was ‘n feesseisoen markie (festive market) in jou woonbuurt (in your area). Skryf ‘n brief aan jou maat waarin jy hom/haar meer vertel (tell more) van die dag wat jy by die markie (day at the market) deurgebring het. Skryf ‘n brief aan jou maat om vir hom/haar te vertel van jou jaar (year) by Teneo. Baie belangrik: – Fokus op die formaat van ‘n vriendskaplike brief. Focus on the format of a friendly letter. – Jou brief moet 60-80 woorde insluit. Onthou om aan die einde van jou brief jou woortelling in te sluit. Your letter must include 60-80 words. Remember to add your word count at the end of your letter. – Gebruik die rubriek as ‘n riglyn. Use the rubric as a guideline. Jou brief moet die volgende bevat: 1. ‘n Adres (address) en datum (date). 2. ‘n Aanhef (preface) en slot. 3. ‘n Inleidende paragraaf, inhoud en ‘n slot. Tik jou brief in die voorsiene spasie hieronder. Type your letter in the space provided below. Totaal: 10
Which reaction below shows the equation for ATP synthesis?
Which reaction below shows the equation for ATP synthesis?
What is the difference between muscle tension and load?
What is the difference between muscle tension and load?
The following question has two parts. Be sure to clearly sep…
The following question has two parts. Be sure to clearly separate your answer into two parts. Below are two events of the sliding filament mechanism. Explain, in detail, what happens in each step. 1. Powerstroke 2. Crossbridge detachment
The following question has two parts. Be sure to clearly sep…
The following question has two parts. Be sure to clearly separate your answer into two parts. Below are two events of the sliding filament mechanism. Explain, in detail, what happens in each step. 1. Powerstroke 2. Crossbridge detachment
7. On the following epidemiologic curve, what does the sing…
7. On the following epidemiologic curve, what does the single case on day 2 most likely represent? (1 point for describing what it most likely means, and 1 point for giving the specific name). * Look closely at the axes
13. The __________________________________ is the type of b…
13. The __________________________________ is the type of bias in which those who are not healthy enough to work at a specific job will quit or retire, leading to a worker population that is healthier than the general population.
8. At which age do we normally look at life expectancy? How…
8. At which age do we normally look at life expectancy? How does life expectancy change as we look at it for different age groups in a population? (2 points)