INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy op die vraest…

  INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir werk wat gekopieer word nie. 2. Gebruik die puntetoekenning as ‘n riglyn vir hoeveel inligting in jou antwoorde benodig word.  3. Antwoord al die vrae.   

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.  Hierdie vraestel bestaan…

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.  Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord ALLE vrae op aparte bladsye. 2. Begin ELKE  vraag op ‘n NUWE bladsy. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4.  Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 5.  Jy mag ‘n nie-programeerbare sakrekenaar gebruik. 6.  Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 7.  Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge. 8.  Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ‘n minimum van TWEE desimale plekke af.  9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ens. waar nodig.  10. Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.  11. Skryf netjies en leesbaar. 12. Na afloop van die eksamen word jy aangeraai om ‘n ENKELE PDF DOKUMENT met jou geskrewe antwoorde in die PHSC GR10A SBA006 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1 PDF OPLAAI “QUIZ” TE LAAI. 13. Benoem die ENKELE PDF DOKUMENT as volg: NAAM_VAN_PHSC_GR10A_SBA006_NOVEMBER EKSAMEN

QUESTION 4 A car travels along a straight horizontal roa…

QUESTION 4 A car travels along a straight horizontal road. The original direction of motion is north. The motion of the car is depicted in the following velocity-time graph.   Right click on the following blue button, to open the Diagram for Question 4 in a separate tab.         4.1 Calculate the total distance travelled by the car over the 40 seconds. (3) 4.2 During which time interval(s), is the car slowing down? (2)  4.3  Explain the movement of the car in words for the time interval from  10 to 40 seconds. (3)  4.4 Determine the acceleration for the first 10 seconds (3)