The given function is one-to-one. Find
What is the best description of the action of bile?
What is the best description of the action of bile?
Vraag 1 Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoord…
Vraag 1 Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde op die volgende vrae. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die alfabetletter (A – D) teenoor die vraagnommer neer. Byvoorbeeld, indien die korrekte antwoord vir 1.9 H is, skryf slegs die letter neer 1.9 H 1.1 Die naam van elke Platoniese vaste liggaam is verkry deur die aantal … A Vlakke B Rande C Hoekpunte D Al die bogenoemde (1) 1.2 Die som van die binnehoeke van ‘n Heksagoon is gelyk aan: A 120° B 720° C 540° D 1080° (1) 1.3 Identifiseer die figuur van die volgende net. Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak A Tetraëder B Oktaëder C Ikosaëder D Dodekaëder (1) 1.4 ‘n Ikosaëder het: A 12 Vlakke, 30 Rande and 20 Hoeke B 8 Vlakke, 12 Rande and 6 Hoeke C 20 Vlakke, 30 Rande and 12 Hoeke D Geen van die bogenoemde (1) 1.5 Enige binnehoek van ‘n reëlmatige veelhoek word gemeet as… A
VRAAG 6 6.1 Gegee: D is die middelpunt van die sirkel…
VRAAG 6 6.1 Gegee: D is die middelpunt van die sirkel en die driehoeke is reghoekig by A en C. Bewys dat
VRAAG 8 ʼn Waterpyp word uit beton gegiet. Die binne-rad…
VRAAG 8 ʼn Waterpyp word uit beton gegiet. Die binne-radius van die pyp is 15 sentimeter en die buite-radius is 18 sentimeter. Die hoogte van die pyp is 120 sentimeter. Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak 8.1 Bepaal die totale buite-oppervlakte in indien die pyp oop is aan beide kante. (4) 8.2 Bepaal die volume beton in wat nodig is om ʼn 120 sentimeter lange pyp te maak. (4) 8.3 Die diagram hieronder toon ʼn gelykbenige driehoek ABC met BC = 5 cm en ‘n loodregte hoogte BF = 4 cm. Vierkant ACDE het ʼn sirkel daarbinne wat aan al vier kante van die vierkant raak. Bereken die geskakeerde oppervlakte in die diagram, korrek tot twee desimale plekke, indien die hoogte van die driehoek h = 4 cm is. Regs klik op die knoppie om die diagram op ‘n nuwe bladsy oop te maak (5) TOTAAL
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae….
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Antwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale plekke, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die toets. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: NaamVan WISK GR9Aklas K04 SBA007b
QUESTION 3 3. Let’s look at the front view of the…
QUESTION 3 3. Let’s look at the front view of the house again. Right click to open the diagram in a new tab 3.1 Calculate the perimeter of the front view of the house. (3) 3.2 The door’s length is a third of the length of the house’s wall. Calculate the length of the door. (2) 3.3 Calculate the area of the front view. The height of the roof is 4cm. Do not include the area of the door. Give your answer in . (9) TOTAL: Please rule off before you start with the next question.
QUESTION 1 1.1 Match column B with column A. Writ…
QUESTION 1 1.1 Match column B with column A. Write the correct letter from column B next to the question number from column A. COLUMN A COLUMN B 1.1.1 Two lines on the same plane that are a constant distance apart. A Perpendicular lines 1.1.2 When a vertical line meets a horizontal line at right angle, the lines are called: B Straight Line 1.1.3 A straight line with a definite starting-point and an endpoint. C Line segment D Parallel Lines (3) 1.2 The following figures represent the front view and back view of a house. Figure A represents the front view and Figure B represents the back view. Right click to open the diagram in a new tab 1.2.1 Look at figure A and identify the type of triangle the roof is made of. (1) 1.2.2 Study figure B and identify two pairs of parallel lines. (2) 1.2.3 Figure ABCD represents a rectangle. Determine the size of
ANNEXURE Please print the following graph paper…
ANNEXURE Please print the following graph paper to answer question 2.2.
2.4 People with Anorexia generally view themselves as: (…
2.4 People with Anorexia generally view themselves as: (1)