1.5 Wat is die nut daarvan dat die robot getoets moes word? (1)
4.11 Kies die korrekte voornaamwoord om die sin te voltoo…
4.11 Kies die korrekte voornaamwoord om die sin te voltooi: 4.11.1 Die onderwyser sit op stoel. (1)
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER v…
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae: VRAAG 1: BEGRIPSTOETS VRAAG 2: VISUELE TEKS VRAAG 3: OPSOMMING VRAAG 4: TAAL IN KONTEKS (20) (10) (10) (20) 2. Jy moet ten alle tye lees –en skryftekens gebruik. Daar moet bewyse wees van redigering en proeflees by jou Opsomming. Die beplanning moet in die gegewe spasie VOOR die finale produk gedoen word. 3. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. 4. Die blokkies moet in ander “tabs” oopgemaak word om die Begripstoets en prentgrappe oop te maak wat op ander bladsye gelaai is. 5. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie. 6. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. “Copy” en “Paste” die wat jy nodig het of gebruik die ALT kodes. Alt130 – é Alt136 – ê Alt137 – ë Alt138 – è Alt139 – ï Alt161 – í Alt147 – ô Alt148 – ö Alt150 – û Alt163 – ú 7. Let op vir leestekens. Lees jou vraag goed deur: – Indien slegs woorde gegee moet woord, hou jy alles in kleinletters. – Indien jy ‘n sin moet tik geld die gewone reëls van ‘n sin. – Indien jy moet aanhaal gebruik jy aanhalingstekens (” “) 8. Mooi dink en sterkte!
2.3 Wie is die teikenmark van die advertensie? (1)
2.3 Wie is die teikenmark van die advertensie? (1)
1.7 Watter SES programme was in Bertie se geheue gelaai?…
1.7 Watter SES programme was in Bertie se geheue gelaai? (6)
4.4 Gee die antoniem vir “mors”. (1)
4.4 Gee die antoniem vir “mors”. (1)
1.6 Bestudeer die onderstaande uitdrukking in paragraaf 3…
1.6 Bestudeer die onderstaande uitdrukking in paragraaf 3 en kies die antwoord wat die beste daarby pas: “… ’n watertenk agter jou oë het …” (1)
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: LEES DIE LEESSTUK EN BEANTWO…
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: LEES DIE LEESSTUK EN BEANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG: KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE LEESSTUK OOP TE MAAK.
4.14 Lees deur die volgende paragraaf en verbeter die spel…
4.14 Lees deur die volgende paragraaf en verbeter die spelling en hoofletter gebruik. Skryf slegs die woorde wat jy regspel neer NIE die hele paragraaf nie. Rekenaarspeletjies leer yongmense om kanse te waag. Hierdie speletjies leer ‘n meens dat daar altyd ‘n geleentheid is om weer te probeer. maar in die regte lewe is dit nie altyd moontlik om jou foute reg te stel nie. Jongmense leer hierdeur om goed te dink voordat hulle kanse waag. (3)
4.16.2 Die seun sit ___ die rekenaar. (1)
4.16.2 Die seun sit ___ die rekenaar. (1)