VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Teks A – C Bestudee…

VRAAG 4: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Teks A – C Bestudeer die tekse en beantwoord die vrae wat daarop volg. Verwys terug na die knoppie om die teks te bestudeer in ooreenstemming met die vrae. Regs klik op die knoppie en kies die opsie “open link in new tab” om die teks te sien.  

1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 e…

1.2 Bestudeer die onderstaande aanhaling uit paragraaf 2 en beantwoord die vrae: “Die keuse wat jy uitoefen, kan ten goede of ten kwade wees …” 1.2.1 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “goede”. 1.2.1   1.2.2 Skryf EEN woord uit paragraaf 2 neer wat verband hou met “kwade”. 1.2.2   (2)