VRAAG: 6   Verwys na die klimaatgrafiek van George…

  VRAAG: 6   Verwys na die klimaatgrafiek van George hieronder en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die knoppie om Bron D in ‘n nuwe ”tab” oop te maak      6.1 Kies die maand wanneer George die volgende ervaar: (1) (A) Die hoogste temperatuur         (B) Die laagste reënval (1)      

INSTRUKSIES: LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES SORGVUL…

INSTRUKSIES: LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES SORGVULDIG DEUR.   1. Lees die vrae en bronne aandagtig deur.   2. Beantwoord AL die vrae   3. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees.   4. Geen kopiëring word toegelaat nie – bewys hiervan sal tot NUL lei.   5. Indien daar enige probleme tydens die eksamen plaasvind gaan na die ZOOM CONNECT  DEUR JOU SBA KURSUS.   6. Sterkte!