VRAAG 1 (25) MEGANIES ANALITIES   Gegee: ‘n Tabel met vr…

VRAAG 1 (25) MEGANIES ANALITIES   Gegee: ‘n Tabel met vrae en ‘n stel werkstekeninge.   Instruksies: – Beantwoord al die vrae in die tabel netjies op ‘n aparte vel papier. – Nommer dieselfde as die nommeringstelsel wat gebruik is op die tabel. 1.1 Hoeveel setmate moet vervaardig word? 1 1.2 Wie is die kliënt? 1 1.3 Waarvoor is Kobus verantwoordelik? 1 1.4 Wat is die lêernaam? 1 1.5 Op watter datum is die tekening goedgekeur? 1 1.6 Watter ROT-stelsel is gebruik om die tekening op te stel? 1 1.7 Wat is die tipe snit wat deur snyvlak T-T aangedui word? 1 1.8 Gee die korrekte benaming vir AANSIG 1. 2 1.9 Bepaal die volledige afmetings by: A 5 B C D E 1.10 Wat is die minimum diepte van die skroefdraad wat vir die gat by G benodig word? 1 1.11 Wat is die kenmerk getoon by H se diepte? 1 1.12 Met verwysing na die masjieneringsimbool, pas die letter op die simbool by die korrekte byskrif hierby aangetoon: 1.12.1 RIGTING VAN SNIT 4 1.12.2 GROFHEIDSGRAAD 1.12.3 LENGTE VAN VOORBEELD 1.12.4 MASJIENERINGTOELATING 1.13 In watter ortografiese projeksie is hierdie tekening? 1 1.14 Teken, netjies in vryhand, die simbool vir die ortografiese projeksie van hierdie tekening. 4                                                                                                                 Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 1 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.