Which of the following can be used to differentiate between Staphylococcus and Streptococcus?
When running catalase, we expect Staphylococcus species to b…
When running catalase, we expect Staphylococcus species to be positive.
2.2 Die volgende is twee logo’s van Gewilde sokkerklubs in…
2.2 Die volgende is twee logo’s van Gewilde sokkerklubs in Suid-Afrika. Nie een van hierdie logo-ontwerpe weerspieël enige invloed uit Afrika of Suid-Afrika nie. Skryf een kort paragraaf wat jou sienings oor die ontwerpe uitdruk. Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR H EN I te sien FIGUUR H EN FIGUUR I (5)
3.5 Noem 5 uit die 7 universele ontwerpbeginsels en bespre…
3.5 Noem 5 uit die 7 universele ontwerpbeginsels en bespreek die impak daarvan op die samelewing. (10)
TOTAAL AFDELING B: 40
TOTAAL AFDELING B: 40
2.2 Bespreek in ‘n kort opstel van 50 – 100 woorde die inv…
2.2 Bespreek in ‘n kort opstel van 50 – 100 woorde die invloede wat die Industriële Revolusie van laat 1800/vroeg 1900 op die destydse ontwerp en samelewing gehad het. Hoe is dit relevant op vandag se modern tyd? (10)
1.1 Ontleed FIGUUR A hieronder en bespreek die gebruik van…
1.1 Ontleed FIGUUR A hieronder en bespreek die gebruik van die volgende beginsels en elemente van ontwerp: Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR A te sien FIGUUR A https://www.dreamstime.com/fast-food-logo-fast-food-icon-design-template-element-lunch-time-design-food-delivery-emblem-fast-food-logo-fast-food-icon-design-image116075575 Lyn Kleur Balans Vorm Komposisie (10)
1.4 Analiseer die ontwerp in FIGUUR D. Regskli…
1.4 Analiseer die ontwerp in FIGUUR D. Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR D te sien FIGUUR D https://rugbyshirtwatch.com/2018/12/01/news-south-africa-blitzboks-reveal-mandela-100-rugby-jersey/ Skryf ‘n opstel waarin jy die ontwerp op die rugbytrui bespreek. Sluit die volgende in jou bespreking in: · Simbole (3) · Kleur (3) · Kulturele erfenis (2) · Patroon (2) (10)
2.3 Verwys na die ontwerpstyl in FIGUUR G hieronder. Beant…
2.3 Verwys na die ontwerpstyl in FIGUUR G hieronder. Beantwoord die volgende vrae. Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR G te sien. FIGUUR G “Die Art Deco-beweging was ‘n glansryke nuwe styl wat die opwinding van die masjientydperk en die verfyninh van die brullende 20’s aangegryp het.” Met verwysing na die stelling hier bo, bespreek die doelstellings, invloede en eienskappe van die styl. Kies een ontwerper en ‘n voorbeeld van hul werk wat die kenmerke van die beweging weerspieël. (10)
Which laboratory data is the most accurate indicator that a…
Which laboratory data is the most accurate indicator that a patient with acute kidney injury has met the expected outcomes?