3.2.6 Verskaf die fenotipe resultate van die nageslag, as ‘n breuk. (a) lang vlerke, grys lyf(b) lang vlerke, swart lyf(c) kort vlerke, grys lyf(d) kort vlerke, swart lyf (4)
1.4.5 Noem die proses wat by byskrif Z plaasvind. (1)
1.4.5 Noem die proses wat by byskrif Z plaasvind. (1)
3.1.1 (b) Haal ‘n frase uit die teks aan om ‘n rede vir jo…
3.1.1 (b) Haal ‘n frase uit die teks aan om ‘n rede vir jou antwoord in 3.1.1 (a) te verskaf. (1)
4.1.4 Beskryf wat jy waarneem by 08:00 en 20:00. Nota: Ver…
4.1.4 Beskryf wat jy waarneem by 08:00 en 20:00. Nota: Verseker dat jy altyd data aanhaal vanuit die tabel of grafiek om jou waarneming te onderseun. (3)
4.1.3 Draw a suitable graph using the data provided in the…
4.1.3 Draw a suitable graph using the data provided in the table. Note: Graphs must always be drawn by hand. Scan or take a clear photo of your diagram and upload it in this question, using the button below. (8)
TOTAL SECTION B: 61
TOTAL SECTION B: 61
4.1.6 Om 17:00 was een van die deelnemers se bloedglukosev…
4.1.6 Om 17:00 was een van die deelnemers se bloedglukosevlakke 50mg/dL. Wat kon so ‘n groot afname in sy bloedglukosevlakke veroorsaak het? (1)
1.1.6 Watter fase van proteïensintese word gewys in die di…
1.1.6 Watter fase van proteïensintese word gewys in die diagram? A. DNS repliseringB. TranslasieC. PeptiedverbindingsD. Transkripsie (2)
2.2.1 Formuleer ‘n moontlike hipotese vir hierdie ondersoe…
2.2.1 Formuleer ‘n moontlike hipotese vir hierdie ondersoek. (2)
2.2.3 (a) Bereken die verskil tussen die gewig van die lin…
2.2.3 (a) Bereken die verskil tussen die gewig van die linker testis van die rotte in Groep 1 en Groep 3. Wys al jou berekeninge en rond jou antwoord af tot twee desimale. (2)