1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toe…

1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die regte opsie in die keuselys.      Kolom I Kolom II 1.3.1 Ensieme is sensitief vir   A Temperatuur B pH 1.3.2 Geproduseer via die vel  A Vitamiene A B Vitamiene D 1.3.3 Nagblindheid is ‘n tekort aan  A Vitamiene A B Vitamiene D (6) 1.3.1.  1.3.2.  1.3.3. 

1.4 Andrew het ‘n ondersoek opgestel om die tempo van tran…

1.4 Andrew het ‘n ondersoek opgestel om die tempo van transpirasie met behulp van ‘n takkie met blare, elektriese waaier en potometer te toets. Sy resultate word in die onderstaande tabel getoon.  Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.  OM DIE DIAGRAM TE BESIGTIG, regs-klik op die knoppie hieronder en maak dit oop in ‘n nuwe ‘tab’:        Instelling van waaierspoed   Afstand van waterborrelbeweging in potometer oor 2 ure (mm) Af 0 Stadig 2 Medium 5 Hoog 6