3.4 Bestudeer die volgende funksie (tabel) en beantwoord die vrae wat volg: INSET 1 2 3 UITSET 5 10 15 Tik die konstante verskil: Indien die insetgetal 4 is , tik die uitsetgetal: Indien die uitsetgetal 60 is , tik die insetgetal: Tik die reël van die bogenoemde funksie: Inset x = uitset (4)
3.3 Bestudeer die volgende bewerking en gee die finale antw…
3.3 Bestudeer die volgende bewerking en gee die finale antwoord. Kliek op die knoppie indien jy die som in ‘n groter formaat wil sien. A1 = (1)
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie SBA v…
INSTRUKSIES: 1. Die antwoorde wat jy in hierdie SBA verskaf moet jou eie, werk wees. Geen kopiering van enige bronne. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae met onderafdelings. 3. LEES die vrae versigtig en beantwoord slegs wat van jou verwag word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die vraestel vir leeropname en teksboks vrae. 5. Waar gevra word, wys duidelik al jou bewerkings.
As enige van die prentjies in die vraestel nie vertoon nie,…
As enige van die prentjies in die vraestel nie vertoon nie, kliek op die knoppie hieronder sodat jy al die prentjies kan sien wat in die vraestel gebruik word.
INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 6 v…
INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 6 vrae. 2. Antwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die Opdrag. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Beoem jou dokument as volg: VoorletterVan WISK GR9A k02 SBA04b
AFDELING B: [25]
AFDELING B:
4 VRAAG 4 Reghoek E is ‘n verkleining van reghoek D. B…
4 VRAAG 4 Reghoek E is ‘n verkleining van reghoek D. Beantwoord vrae 4.1 – 4.3 in DIESELFDE teksboks hieronder. Onthou om jou antwoorde volgens die vraag te nommer en wys al jou stappe. Kliek op die knoppie. 4.1 Bepaal die skaalfaktor van hierdie verkleining. (2) 4.2 Bereken die lengte van sy y. (2) 4.3 Tik die lengte van sye a en b. (2)
INSTRUCTIONS 1. This exam question paper consists of 6…
INSTRUCTIONS 1. This exam question paper consists of 6 questions. 2. Answer all the questions. 3. Round to two decimal places unless otherwise stated. 4. A non-programmable calculator may be used unless stated otherwise. 5. Show all working out. Answers only may not necessarily be awarded full marks. 6. All work must be done on your own folio paper in your own handwriting. 7. Number the questions correctly according to the numbering system used in this question paper. 8. Evidence of cheating may result in ZERO marks for this Assignment. 9. Scan all your answers into 1 PDF file. Name your file as follows: InitialSurname MATH GR9E T02 SBA004b
VRAAG 3 2D MEETKUNDE Gebruik die diagramme om die ge…
VRAAG 3 2D MEETKUNDE Gebruik die diagramme om die gegewe vrae te antwoord: 3.1 PQRS is ‘n vlieër met . Bepaal, met redes, die waardes van a, b, c en d. Regs klik op die knoppie om die skets op ‘n nuwe bladsy oop te maak. (6) 3.2 O is die middelpunt van die onderstaande sirkel met AB = DC. Bewys, met redes, dat
QUESTION 3 Use the diagrams to answer the following ques…
QUESTION 3 Use the diagrams to answer the following questions 3.1 is a kite with and . Right click to open the diagram in a new tab Determine, with reasons, the values of and . (6) 3.2 O is the centre of the circle with . Right click to open the diagram in a new tab Prove, with reasons,