9.2 Lees die volgende eienskappe deur en besluit op een materiaal om jou lessenaar te maak. Bepaal watter materiaal die beste is wat aan die vereistes voldoen en gee ‘n rede waarom. Hout – is ‘n baie digte materiaal wat van bome af kom. Hout kan baie sterk wees as die lae aanmekaar is en dit is ook baie lig en langdurig. Hout is ook orals beskikbaar en kan in groot hoeveelhede gekoop word. Koper – Koper is ‘n bruinerigemetaal. Hierdie metaal kan hitte baie doeltreffend gelei en sal gewoonlik as bedrading of in pype gebruik word. Goud – Dit is ‘n geelkleurige metaal. Hierdie metaal is baie swaar en dig, maar kan in suiwer vorm een van die sagste metale wees. Maklik om te vorm en baie duur. Plastiek – Hierdie materiaal kan in verskillende kleure wees. Plastiek kan baie sterk en langdurig wees. Plastiek kan ook baie bros wees as dit te ver gebuig word. Staal – Hierdie metaal is ‘n baie sterk materiaal. Staal is maklik gevorm en het die vermoë om swaar vragte te hou. Dit is ook ‘n baie langdurige materiaal. Glas – Glas is ‘n baie harde materiaal, maar ook baie bros. Dit kan deursigtig wees en ook water- en weerbestand wees. (2)
In the study of personality, the ________ model includes dif…
In the study of personality, the ________ model includes different traits that are believed to underlie each individual’s basic tendencies.
Henry Gustav Molaison (H. M.) had brain surgery for which of…
Henry Gustav Molaison (H. M.) had brain surgery for which of the following reasons?
Jy bou vir jou ‘n nuwe lessenaar. Klik op die onderstaande k…
Jy bou vir jou ‘n nuwe lessenaar. Klik op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die tafel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: Vereistes vir jou nuwe lessenaar is: Dit moet bekostigbaar wees. Dit moet gemaak word van materiaal wat langdurig is. Jy moet dit kan rond skuif. Lees die volgende vrae om vas te stel of jy jou taak kan voltooi.
Which individual wrote Principles of Physiological Psycholog…
Which individual wrote Principles of Physiological Psychology and is credited with establishing a scientific laboratory of Psychology at the University of Leipzig?
2.4 Die groen laagvorming op koper is _______. (1)
2.4 Die groen laagvorming op koper is _______. (1)
________ is a state of equilibrium, in which biological cond…
________ is a state of equilibrium, in which biological conditions (such as body temperature) are maintained at optimal levels.
1.5 Gewrigte en spiere word gebruik vir beweging. (1)
1.5 Gewrigte en spiere word gebruik vir beweging. (1)
2.3 Watter van hierdie metale sal nie deur ‘n magneet aang…
2.3 Watter van hierdie metale sal nie deur ‘n magneet aangetrek word nie? (1)
7.4 Gebruik die prentjies en tabel hieronder om die items…
7.4 Gebruik die prentjies en tabel hieronder om die items as metale of nie-metale te rangskik: kar, geld, houtlepel en lego blokkies Klik op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die metale en nie-metale oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: Metale Nie-metale (4)