Choose the aqueous solution below with the lowest freezing point. These are all solutions of nonvolatile solutes and you should assume ideal van’t Hoff factors where applicable.
AFDELING A: TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 1: INSTRUKSIES Hi…
AFDELING A: TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 1: INSTRUKSIES Hierdie vraag bestaan uit twee vraag opsies, jy kan of een lang teks skryf uit 20 punte of twee korter tekste wat elk 10 en saam uit 20 sal tel. Jy kies slegs een van die twee vraag opsies om te doen. Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 160 –180 woorde oor elk. Gebruik die spasie hier onder gegee vir jou beplanning en finale weergawe. Skryf die nommer van jou keuse neer by die beplanning en finale weergawe. 1.1 Resensie Soos in die klas bespreek kan julle hier ‘n resensie tik oor jou gekose boek. Neem asseblief kennis dat streng plagiaat maatreëls hier gevolg sal word om jou teks te merk. Dit moet jou eie werk wees en mag van GEEN ander bron wees nie. (20) 1.2 OF CV en ‘n Dekbrief Jy het besluit om ekstra geld te verdien deur aansoek te doen vir ‘n pos as kelner by ‘Mugg and Bean’. Tik jou CV en Dekbrief uit waarin jy spesifiek aansoek doen vir die pos. Indien jy slegs ‘n CV skryf sal 10 punte afgetrek word indien jy nie jou Formele Dekbrief bygetik het nie. (20) Korter Tekste keuses: Onthou jy moet twee keuses hier neem. Skryf hier slegs 100-110 woorde per keuse. 1.3 Lewensbeskrywing. Jy word gevra om ‘n lewensbeskrywing te gee van jou oupa wat onlangs oorlede is. Wees sensitief oor jou taalgebruik en skryf ‘n kort beskrywing van sy lewe, mylpale en wat hy vir julle familie beteken het. (10) 1.4 EN/OF ‘n Polisie Verslag/verklaring. Jou beste vriend het onlangs sy pa se kar gesteel om jou te kom haal vir ‘n partytjie. In die proses het hy perongeluk dwarsdeur julle muur gery en sodoende binne in jul sitkamer beland. Tik ‘n polisie verslag waarin jy as ooggetuie presies verduidelik wat jy gesien het. (10) 1.5 EN/OF Instruksies: Jy word gevra om vir jou tannie jou ma se beste nagereg resep op WHATSAPP te stuur. Tik nou ‘n volledige resep met bestanddele, metode en ekstra instruksies stap vir stap in formele Afrikaans. (10)
ICANDELO A: I-ESEYI UMBUZO 1 Khe…
ICANDELO A: I-ESEYI UMBUZO 1 Khetha isihloko esinye kwezi, uphendule umbuzo ube mnye. Bhala isincoko esinamagama angama-210 -250 Bhala isihloko esiveza ukuba ukhethe muphi umbuzo. IZIHLOKO 1.1 Bhala isincoko ukuba yintoni ubuchwepheshe? Kwaye usinike inzuzo kwaye nobungozi bobuchwepheshe. KWAYE (40) 1.2 Bhala isincoko uthetha ngesihloko esithi: Lawa ngamava endiya kuwaxabisa ubomi bami bonke. KWAYE (40) 1.3 Bhala isincoko ngesihloko esithi: Umhlaba uyindawo entle, sixelele ngobuhle bendalo kunye nemimangaliso yayo. KWAYE (40) 1.4 Jonga le mifanekiso uze ubhale isincoko sakho. KWAYE (40) 1.5 Jonga le mifanekiso uze ubhale isincoko sakho. KWAYE (40) 1.6 Jonga lomfanekiso uze ubhale isincoko sakho. (40) ISAMBA ICANDELO A: 40
1. AFDELING A: OPSTEL [50] Kies EEN onderwerp of een van…
1. AFDELING A: OPSTEL Kies EEN onderwerp of een van die visuele tekste en skryf 200-250 woorde daaroor. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan. Indien jy een van die visuele tekste kies, skryf jou eie opskrif. (50) 1.1 Skryf ʼn beskrywende opstel wat soos volg EINDIG: …en dít was my eerste ervaring van ‘n sirkus. OF 1.2 Skryf ‘n argumenterende opstel oor die gebruik van diere in ‘n sirkus – JA of NEE. Regskliek op die knoppie om die visuele leidraad te sien. OF 1.3 Skryf ‘n wetenskapfiksie of verhalende opstel oor ‘n bose nar. Regskliek op die knoppie om die visuele leidraad te sien. OF 1.4 Die sirkustent. Regskliek op die knoppie om die visuele leidraad te sien. OF 1.5 Visuele teks Skryf jou eie titel wat pas by die prentjie. Regskliek op die knoppie om die visuele leidraad te sien.
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel b…
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Lang transaksionele teks (30) AFDELING C: Kort transaksionele teks (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal wat geassesseer word. 4. Jy moet jou skryfstukke BEPLAN, REDIGEER en PROEFLEES. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf. 5. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. 6. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 7. Nommer elke skryfstuk soos dit in die vraestel genommer is. 8. Skryf die titel/opskrif bo-aan elke skryfstuk. 9. Die titel word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie. 10. DAAR MAG NIKS OPGELAAI WORD NIE (NOTHING MAY BE UPLOADED).
TOTAAL VAN AFDELING C: [30] TOTAAL VAN VRAESTEL: [40…
TOTAAL VAN AFDELING C: TOTAAL VAN VRAESTEL:
SKRYF JOU OPSTEL HIER
SKRYF JOU OPSTEL HIER
SKRYF JOU KORT TRANSAKSIONELE TEKS HIER
SKRYF JOU KORT TRANSAKSIONELE TEKS HIER
1. No copying of any sources is allowed. All…
1. No copying of any sources is allowed. All work submitted must be the student’s own, original work. Plagiarism will result in zero marks being awarded for the relevant question. By writing this examination the student agrees to this condition. 2. If you encounter any problems with the examination which HonorLock Chat cannot assist you with, you must email support@teneoschool.co.za DURING THE EXAMINATION in order to receive a valid ticket number. Queries without a unique ticket number, or emailed outside of the examination time, will not be considered valid. 3. The body of your email of complaint DURING THE EXAMINATION must include: FULL NAME SUBJECT LANGUAGE OF TUITION Full details of the problem. 4. At the end of this paper, there are TWO extra blank questions: a file upload and an essay question, for any additional problems. 5. Answers via emails, In-boxes or Whatsapp images of answers will NOT be accepted as valid. All uploads MUST occur within the examination time and in the “Quiz.” 6. If there is a problem with uploading an answer script, the script must be attached to the support email and sent within the writing time of the examination. Scripts will not be accepted after the end time of the examination. 7. Please note that once you have submitted the quiz, the system will automatically grade some of your questions. THIS IS NOT YOUR FINAL MARK. Your mark will be updated. Your teacher will be responsible for marking the quiz NOT the computer.
AFDELING B Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdelin…
AFDELING B Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling. Skryf ‘n opstel van 180 – 210 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan jou skryfstuk neer. VRAAG 3 3.1 In die fliek Jou Romeo, sê Yvette se ma: “Foute is goedkoop om te maak, maar duur om te betaal”. Wat beteken hierdie stelling vir jou? (30) OF/OR 3.2 Ek maak ‘n verskil. (30) OF/OR 3.3 Regs kliek op die knoppie om die visuele stimulus oop te maak in ‘n nuwe ‘tab’. (30) OF/OR 3.4 Regs kliek op die knoppie om die visuele stimulus oop te maak in ‘n nuwe ‘tab’. (30)