VRAAG 1: 20ste EEU TEATER BEWEGINGS EN “WAITING FOR GODO…

  VRAAG 1: 20ste EEU TEATER BEWEGINGS EN “WAITING FOR GODOT”    Kliek regs op die knoppie hieronder om BRON A in ‘n nuwe ‘TAB’ oop te maak. Gebruik die bron om die vraag wat volg te antwoord.         In ‘n goedgeskrewe opstel bespreek en analiseer hoe “Waiting for Godot”, die waarheid van die lewe probeer vind, daarop te reflekteer en dit te bevraagteken.  Gebruik die volgende wenke om jou opstel te skryf:  –       Temas –       Karakters –       Taal en dialoog –       Storielyn (intrige) en struktuur.     (30)   TOTAAL VRAAG 1: