PROGRAMMATUUR
Die Business Software Alliance van Suid-Afrika sê dat ongeve…
Die Business Software Alliance van Suid-Afrika sê dat ongeveer 36% van die programmatuur wat in SA gebruik word, roofkopieë is. Bespreek hoe roofkopiëring ondernemings beïnvloed.
Die volgende vyf vrae handel oor die volgende scenario: ‘n K…
Die volgende vyf vrae handel oor die volgende scenario: ‘n Klein koffiekiosk verkoop 5 verskillende soorte koffies. Daar is een kassier wat verkope registreer en of die transaksie met kontant of per kaart betaal is. Die kiosk is 12 ure per dag oop.
Afgesien van bedryfstelsels, bevat stelselsagteware ook nuts…
Afgesien van bedryfstelsels, bevat stelselsagteware ook nutsprogramme. Verduidelik die algemene doel van nutsprogramme.
Pas die beskrywings aan die linkerkant by die regte definisi…
Pas die beskrywings aan die linkerkant by die regte definisie aan die regterkant.
RAM word dikwels ‘geheue’ genoem. Waarom het ‘n rekenaar sto…
RAM word dikwels ‘geheue’ genoem. Waarom het ‘n rekenaar stoorplek nodig as dit reeds geheue het?
Regskliek, en maak die program in ‘n nuwe oortjie oop. Volto…
Regskliek, en maak die program in ‘n nuwe oortjie oop. Voltooi die naspeurtabel vir die volgende invoerdata: 5 , 7 4 , 3 2 , 6 i i
APPARATUUR
APPARATUUR
Gee TWEE algemene voorbeelde van nutsprogramme.
Gee TWEE algemene voorbeelde van nutsprogramme.
Hierdie toestelle is oor 21 jaar gebou, maar alle rekenaarst…
Hierdie toestelle is oor 21 jaar gebou, maar alle rekenaarstelsels volg steeds dieselfde IPOS-model. Verduidelik hierdie model.