Without Software, the devices in the Section B image would have very little use. Each device needs system software which includes an Operating System (OS). The OS controls all the activities that take place in a computer. The OS installed on device 3 when purchased is:
VRAAG 5.2 2 en 1/2 km is dieselfde as [ans1]…
VRAAG 5.2 2 en 1/2 km is dieselfde as m. (1)
AFDELING D – LENGTE
AFDELING D – LENGTE
VRAAG 4.3 Lees die volgende beskrywings van…
VRAAG 4.3 Lees die volgende beskrywings van vorms en benoem dan die vorm. Wys ook in die naam of die vorm ‘n “reëlmatige” of “onreëlmatige” vorm is. ‘n 2-D vorm wat 5 gelyke sye het. ‘n 2-D vorm wat 6 ongelyke sye het. (2)
Which of the following is not true about eCommunications:
Which of the following is not true about eCommunications:
VRAAG 2.5 Rangskik die spanne in stygende vo…
VRAAG 2.5 Rangskik die spanne in stygende volgorde volgens hul punte. Kies die regte orde vanuit die gegewe antwoorde. (1)
VRAAG 2.3 Watter span het die minste items o…
VRAAG 2.3 Watter span het die minste items opgetel? (1)
VRAAG 6.4 Wys al jou bewerkings in die antwo…
VRAAG 6.4 Wys al jou bewerkings in die antwoord blok. As jou span 1 uur en 20 minute spandeer het op al hierdie eenhede, hoeveel tyd (in minute) was spandeer op datahantering? (3)
VRAAG 4.1 Kyk na die definisie van ‘n veelho…
VRAAG 4.1 Kyk na die definisie van ‘n veelhoek hieronder en maak die fout reg. “ ‘n Veelhoek is ‘n 2-D(plat) vorm wat net geboë sye het en ‘geslote’ is.” Vind die woord wat verkeerd is in die definisie hierbo en skryf dan die regte woord neer wat die definisie sal waar maak. (1)
VRAAG 4.5 Watter vorm in die bostaande prent…
VRAAG 4.5 Watter vorm in die bostaande prent het net regte hoeke? (1)