AFDELING C: OPSTELVRAE     Hierdie afdeling best…

  AFDELING C: OPSTELVRAE     Hierdie afdeling bestaan ​​uit TWEE vrae, beantwoord slegs EEN. NOMMER JOU VRAAG DUIDELIK ASSEBLIEF.     VRAAG 5: BESIGHEIDSROLLE       Deur saam te werk, kan werknemers voortbou op die talente van hul spanmaats. Alhoewel jy sterk kreatiewe denke kan hê, kan ‘n medewerker skitter in die beplanning. Moenie huiwer om jou vermoëns met die span te deel nie.       Bespreek spanwerk krities deur van hierdie opskrifte gebruik te maak: Beskryf die kriteria vir suksesvolle spanprestasie. Bespreek die belangrikheid van spandinamiese teorieë om spanprestasie te verbeter. Noem die stappe vir konflikhantering. Analiseer maniere om moeilike persoonlikhede te hanteer. (40)   OF