INSTRUKSIES 1. Maak gebruik van die volgende skakel om…

INSTRUKSIES 1. Maak gebruik van die volgende skakel om die simulasie van energie veranderinge in chemise reaksies oop te maak. ‪ Hot Pack Cold Pack (Conservation of Energy in Chemical Reactions, Heat of Solution, Hess’s Law of Heat Summation) | Chemistry | CK-12 Exploration Series (ck12.org)   Indien so gevra word, teken aan as student, dit is gratis. Gebruik die pytjie aan die regterkant van die skerm en beweeg verby die video oor sportbeserings, tot jy by die simulasie skerm kom.   2. Klik op die sirkel langs “Sodium Choride”of natruimchloried en klik daarna op die oranje “Play”-knoppie. Skryf die waardes vir die inisiële- en eindtemperatuur neer, sowel as die verandering in temperatuur.   Herhaal hierdie stappe vir die drie ander verbindings soos gemeld in die simulasie en onthou om elke keer die nodige waardes neer te skryf.   Voltooi nou die vrae aangaande Energie en Chemiese Veranderinge hieronder deur gebruik te maak van die simulasie waardes en die teorie wat jul geleer het. Figuur: ’n Skermfoto van die simulasie wat benodig word vir die taak.  

QUESTION 2 2.1 Three charged particles Q1, Q2 and Q3 c…

QUESTION 2 2.1 Three charged particles Q1, Q2 and Q3 carrying charges of +2 x 10-5 C, -2 x 10-4 C and +2 x 10-4 C respectively are positioned as shown in the diagram below.       2.1.1 State Coulomb’s Law in words (2) 2.1.2 Calculate the number of excess electrons on charge Q2. (3) 2.1.3 Calculate the net electrostatic force exerted on charge Q1 by the charges Q2 and Q3. (6) 2.2 Two charged particles Q1 with a charge of +3 μC and Q2 with a charge of -5 μC are placed 30 cm apart as shown in the diagram below. Point P is 10 cm east of charge Q2.       2.2.1 Define the term electric field in words. (2) 2.2.2 Calculate the magnitude and direction of the net electric field at point P. (6) 2.2.3 An electron is placed at point P. Calculate the magnitude of the net electrostatic force exerted on the electron. (3)    

INSTRUCTIONS 1. This question paper consists of THREE…

INSTRUCTIONS 1. This question paper consists of THREE questions. Answer QUESTION 1 on the computer and QUESTION 2 to QUESTION 3 on a separate piece of paper and upload the answers in the Second quiz provided. 2. Start EACH question on a NEW page. 3. Number the answers correctly according to the numbering system used in this question paper. 4. Leave ONE line open between two sub-questions, for example between QUESTION 2.1 and QUESTION 2.2. 5. You may use a non-programmable calculator. 6. You may use appropriate mathematical tools. 7. You are advised to use the attached DATA SHEETS. 8. Show ALL formulas and substitutions in ALL calculations. 9. Round off your FINAL numerical answers to TWO decimal places. 10. Give short (concise) motivations, discussions, etc., where necessary. 11. Write neatly and legibly. 12. Please submit Section B as a SINGLE PDF File. Name the file as follows: NAME_SURNAME_GR11E_PHSC_SBA007

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraest…

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraestel klaar beantwoord het of die tyd versteke is, klik asseblief op die “Submit Quiz”-knoppie hieronder.   Beweeg asseblief daarna na die PHSC GR11A SBA 007 KONTROLE TOETS 2 KWARTAAL 3 2021 (PDF OPLAAI) QUIZ, deur op die “NEXT” knoppie te klik.    Laai asseblief jou ENKELE PDF dokument in hierdie “Quiz”op.   Jy sal 10 minute daarvoor gegun word.   Onthou asseblief om jou PDF dokument korrek te benoem: NAAM_VAN_GR11A_PHSC_SBA007

VRAAG 2 2.1 Drie gelaaide deeltjies Q1, Q2 en Q3 met l…

VRAAG 2 2.1 Drie gelaaide deeltjies Q1, Q2 en Q3 met ladings van +2 x 10-5 C, -2 x 10-4 C en +2 x 10-4 C onderskeidelik, word geposisioneer soos in die diagram hieronder getoon.       2.1.1 Stel Coulomb se wet in woorde (2) 2.1.2 Bereken die aantal oormaat elektrone op lading Q2. (3) 2.1.3 Bereken die netto elektrostatiese krag wat op lading Q1 uitgeoefen word deur die ladings Q2 en Q3. (6) 2.2 Twee gelaaide deeltjies Q1 met ‘n lading van +3 μC en Q2 met ‘n lading van -5 μC word 30 cm van mekaar geplaas soos in die diagram hieronder getoon. Punt P is 10 cm Oos van lading Q2.       2.2.1 Definieer die term elektriese veld in woorde. (2) 2.2.2 Bereken die grootte en rigting van die netto elektriese veld by punt P. (6) 2.2.3 ‘n Elektron word by punt P geplaas. Bereken die grootte van die netto elektrostatiese krag wat op die elektron uitgeoefen word. (3)