2.7 FIGUUR 2c toon ʼn paar van Berni Searle se “Kleur m…

2.7 FIGUUR 2c toon ʼn paar van Berni Searle se “Kleur my reeks” (Colour me series) foto’s waarin sy van speserye gebruik maak om rasse-stereotipering uit te lig.   Bestudeer die visuele illustrasies en brei verder uit op bogenoemde stelling deur die werk binne die konteks van die term rassistiese stereotipering te interpreteer.   5