Vraag 5 – Databasis Carli hou in ‘n databasis rekord van all…

Vraag 5 – Databasis Carli hou in ‘n databasis rekord van alle gaste wat ‘The Tiger Canyon’ besoek. Maak die 5Guests_Gaste-databasislêer oop. Werk in die Visitors_Besoekers-tabel. 5.1 Voeg ‘n primêre sleutel op die mees toepaslikste veld in. (2) 5.2 Verander die InternetAccess_InternetToegang-veld na ‘n Yes/No-veld. Hierdie veld se waardes moet ‘yes’ of ‘no’ vertoon en nie ‘n ‘checkbox’ nie. (1) 5.3 Verander die Surname_Van-veld sodat duplikate toegelaat sal word. (1) 5.4 Skep ‘n opsoekveld (‘lookup field’) vir die Gender_Geslag-veld sodat óf ‘F’ vir Vroulik óf ‘M’ vir Manlik vertoon sal word. (2) 5.5 Formateer die Date of Birth_Geboortedatum-veld na die lang datumformaat (‘long date format’). (1) 5.6 Die verstekland (‘default country’) moet ‘South Africa’ wees. (1) 5.7 Gebruik ‘n geldigheidsreël in die Adults_Volwassenes-veld sodat geen getal groter as 7 in hierdie veld aanvaar sal word nie. Onthou om ‘n geskikte geldigheidsteks in hierdie veld te gebruik. Stoor en maak die Visitors_Besoekers-tabel toe. (2) 5.8 Maak die Tiger_Tier-tabel oop.     Gebruik ‘n toevoermasker (‘input mask’) in die RegNo_RegNo-veld sodat die registrasienommer van die plaas as volg vertoon sal word:     3 verpligte syfers; gevolg deur die ‘/’-teken gevolg deur 3 verpligte hoofletters. (3)   Stoor en maak die Tiger_Tier-tabel toe.     Maak die Information_Inligting-navraag (‘query’) oop.   5.9 Sorteer die navraag in dalende (‘descending’) orde volgens die Surname_Van-veld. (1)   Verander die navraag sodat:   5.10.1 Slegs die volgende velde vertoon: Surname_Van, Name_Naam, en die Date of Birth_Geboortedatum. (1) 5.10.2 Vertoon slegs Suid-Afrikaners (‘South Africa’) wat na 1 Januarie 1995, gebore is word. (3)   Stoor en maak die Information_Inligting-navraag toe.     Maak die Costs_Koste-navraag oop.   5.11 Skep ‘n berekende (‘calculated’) veld met die naam ‘Total amount’ en bereken die totale bedrag geld wat elke groep besoekers vir die besoek aan ‘The Tiger Canyon’ moes betaal. (4)   Stoor en maak die Costs_Koste-navraag toe.     Maak die Details_Besonderhede-vorm oop en verander as volg:   5.12.1 Alle name van die Country_Land-veld in die vorm moet in kursief (‘italics’) vertoon. (1) 5.12.2 Voeg vandag se datum in die kopskrif (‘header’) van die vorm in. (1) 5.12.3 Verander die lyshokkie (‘list box’) van die Occupation_Beroep- veld in die vorm, na ‘n kombinasielys (‘combo box’). (1) 5.12.4 Pas voorwaardelike formatering (‘conditional formatting’) toe sodat die naam “South Africa’, na ‘n rooi kleur lettertipe geformateer word. (2)   Stoor en maak die Details_Besonderhede -vorm toe.    

Question 7 – Integration 7.1 Newsletters will be poste…

Question 7 – Integration 7.1 Newsletters will be posted to guests who visited ‘The Tigers Canyon’. Carli asked you to help her prepare envelopes for the newsletters.Open the 7Envelopes_Koeverte word processing file and continue working in it.   7.1.1 Use the Visitors_Besoekers table in the 7Invited_Genooi database as the source for the mail merge. (1) 7.1.2 The following information should appear, in this order, on the envelopes. (Use the number 10 envelope)   Right-click on this button and select the “Open link in new tab” option (2) 7.1.3 Only South African guests will receive the newsletters. (1) 7.1.4 Save the 7Envelopes_koeverte document and complete the merge. Save the completed envelopes as 7Merged_Saamgevoeg. Save and close all the merged documents. (1) 7.2 Export the Visitors_Besoekers table in the 7Invited_Genooi database to an HTML document Save this document with the name 7Export_Uitvoer. Save and close the database file and the html file. (1) (1) 7.3 Open the 7Info spreadsheet and work in the Decline_Afname worksheet   7.3.1 Insert the name of the worksheet as a field in the header of the document. (1) 7.3.2 Change the effect of the image that appears in the Decline_Afname worksheet to the ‘Metal Frame’- effect. (1) 7.4 Copy the chart in the 7Info spreadsheet and paste it in the 7Paste_Plak document, so that the chart updates automatically if the information changes in the spreadsheet. Save and close the 7Paste_Plak and the 7Info documents (1) (1) 7.5 Open the 7Protect_Beskerm spreadsheet. Protect the range A1:B12 in the Password_Wagwoord worksheet. Use the password ‘123’. Save and close the 7Protect_Beskerm file. (2) 7.6 Open the 7Circus_Sirkus word processing file   7.6.1 Remove the line numbers that were inserted in the document (1) 7.6.2 Convert the text, which is highlighted in a yellow colour, to a two-column table. (2) 7.6.3 Format the date in the text box filled with a green colour to the yy-MMM-dd format. (1) 7.6.4 Place a horizontal line above the text that appears in the footer of the document. (1) 7.6.5 Remove the bookmark that appears in the document. (1) 7.6.6 Change the vertical alignment of the whole document to centre. (1) Save and close the 7Circus_Sirkus word processing file

Vraag 4 – Sigblad Die 4Visits_Besoeke-sigblad vertoon die aa…

Vraag 4 – Sigblad Die 4Visits_Besoeke-sigblad vertoon die aantal gaste wat sommige diereplase in ons land oor vyf jaar besoek het. Maak die 4Visits_Besoeke-sigblad oop en werk in die Bookings_Besprekings-werkblad. 4.1 Bereken in sel G4 die bedrag geld wat gaste vir ‘The Tiger Canyon’ vir akkommodasie vir die periode 2015 – 2019 (volwassenes plus kinders) betaal het. Die tariewe vir volwassenes en kinders word onderskeidelik in kolomme C en D vertoon en die aantal besoekers word in kolomme E en F vertoon. (3) 4.2 Die diereplase word met sterre volgens die aantal gaste wat die plaas oor vyf jaar besoek het, beloon. Die volgende kriteria word gebruik om ‘n diereplaas met ‘n ster te beloon: Goud vir meer as 700 besoekers (Volwassenes + Kinders) Silwer vir meer as 550 besoekers (Volwassenes + Kinders) Brons vir meer as 450 besoekers (Volwassenes + Kinders) Geen ster vir minder as 451 besoekers (Volwassenes + Kinders). Gebruik ‘n funksie in sel H4 om vas te stel watter ster ‘The Tiger Canyon’ sal ontvang. (5) 4.3 Carli het ‘n funksie in sel D22 gebruik om die gemiddelde tarief vir kinders te bereken. Sy het ongelukkig ‘n fout in die funksie gemaak. Maak hierdie fout reg. (1) 4.4 Verander die kleur van die knoppie/oortjie van die werkblad (‘sheet tab’) na ‘n blou kleur. (1) 4.5 Verwyder die opmerking (‘comment’) wat in sel H22 verskyn. (1) Stoor en maak die 4Visits_Besoeke sigblad toe. Laai jou gestoorde weergawe van 4Visits_Besoeke.xlsx onder Vraag 4 in die OPLAAI Quiz op (GEEN PDF LêERS NIE)  

 Vraag    Voorgestelde tyd  Punte Vraag 1 Woordv…

 Vraag    Voorgestelde tyd  Punte Vraag 1 Woordverwerking 31 minute 31 Vraag 2 Woordverwerking 17 minute 17 Vraag 3 Sigblad 41 minute 41 Vraag 4 Sigblad 11 minute 11 Vraag 5 Databasis 40 minute 40 Vraag 6 HTML 20 minute 20 Vraag 7 Algemeen (Integrasie) 20 minute 20 TOTAAL 180 minute 180 punte

Vraag 3 – Sigblad Die eienaars van The Tiger Canyon stel in…

Vraag 3 – Sigblad Die eienaars van The Tiger Canyon stel in ander wilde diere ook belang. Maak die 3Statistics_Statistieke sigblad oop en werk in die Animals Hunted_Diere Gejag werkblad wat die jag van wilde diere in Suid-Afrika oor vyf jaar opsom. 3.1 Gebruik ‘n sigblad eienskap om die aftrekkieslys (‘drop-down list’) in sel E4 te verwyder. (1) 3.2 Formateer die opskrifte in ry 3 sodat dit in dieselfde vertoon soos in die skermskoot aangedui word: (1)   Regsklik op hierdie knoppie en selekteer die “Open link in new tab” opsie.     3.3 Formateer kolom K sodat die top 3 in die reeks (‘top 3 in the range’) in ‘n groen vulkleur en ‘n donkergroen teks sal verskyn. (2) 3.4 Die soorte diere is in kolom A gestoor. Gebruik die FIND-funksie in sel Q18 om te bepaal in watter posisie die ‘i’ in die woord ‘tiger’ in sel A18 verskyn. (3) 3.5 Gebruik ‘n funksie in sel K29 om die totale aantal diere gejag (kolom K), wat meer is as 100, is te bereken. (3) 3.6 Bereken die aantal diere wat gejag word wat die meeste kere voorkom in sel K31. (2) 3.7 Formateer ry 3 van die sigblad sodat die boonste ry sigbaar sal wees as daar deur die res van die werkblad gerol (‘scroll’) word. (1) 3.8 Gebruik ‘n LOOKUP-funksie in sel M4 en die data wat in die ‘Table_Tabel’-werkblad verskaf word, om die beskikbaarheid (‘availability’) van die verskillende wilde diere te vertoon. Maak seker dat hierdie funksie na sel M26 gekopieer kan word. (6) 3.9 Bereken in sel K33 die % tiere wat oor vyf jaar gejag is, deur dit met die totale aantal diere gejag, te vergelyk. Rond die getal met 2 desimale getalle afwaarts af (‘round down’). (4) 3.10 Bereken in sel K35 die hoogste aantal totale diere wat in alle provinsies gejag is. (2) 3.11 ‘n Kode word gebruik om die verskillende diere te identifiseer. Die dierekode word saamgestel uit die letters ‘WA’ wat in sel B29 verskyn, in kleinletters, gevolg deur die eerste drie letters van die naam van die dier in kolom A, gevolg deur die laaste twee letters van die naam van die dier in kolom A. Voorbeeld: Die kode vir ‘Aardwolf’ sal waaarlf wees. Voeg ‘n funksie/formule in sel N5 in om die kode vir ‘African Wild Cat’ te bepaal. (7) 3.12 Die grafiek in die ‘Chart_Grafiek’ werkblad vertoon die aantal diere wat oor vyf jaar in die verskillende provinsies gejag is. Formateer die grafiek sodat dit soos hieronder vertoon word: Regsklik op hierdie knoppie en selekteer die “Open link in new tab” opsie.     Verander die grafiek tipe (‘chart type’) sodat die grafiek soos hierbo vertoon word. (1)   Verander die kleur van die piramides in die grafiek sodat elke piramide in ‘n verskillende kleur vertoon word. (1)   Klein tiekmerkies (‘minor tick marks’) moet op die vertikale as van die grafiek vertoon word. (1)   Die titel van die vertikale as van die grafiek moet soos in die grafiek vertoon word. (1)   Die Chart_Grafiek-werkblad moet as die tweede werkblad in die sigblad verskyn. Regsklik op hierdie knoppie en selekteer die “Open link in new tab” opsie. (1) 3.13 Werk verder in die ‘Table_Tabel’-werkblad en skep ‘n hiperskakel (‘hyperlink’) op die prentjie van die dier om na sel A24 te skakel, in die ‘Animals Hunted_Diere Gejag’-werkblad. Verseker dat ‘n skermwenk (‘screentip’), ‘Dodo’s het uitgesterf”, vertoon word. (4) Stoor en maak die 3Statistics_Statistieke-sigblad toe. Laai jou gestoorde weergawe van 3Statistics_Statistieke.xlsx onder Vraag 3 in die OPLAAI Quiz op (GEEN .PDF LêERS NIE)

Vraag 7 – Integrasie   7.1 Nuusbriewe sal aan gaste wi…

Vraag 7 – Integrasie   7.1 Nuusbriewe sal aan gaste wie ‘The Tiger Canyon’ besoek het, gepos word. Carli het jou gevra om haar te help om koeverte vir die nuusbriewe voor te berei. Maak die 7Envelopes_Koeverte-woordverwerkingslêer oop en werk verder daarin.   7.1.1  Gebruik die Visitors_Besoekers–tabel in die 7Invited_Genooi-databasis as die bron vir die possamevoeging. (1) 7.1.2  Die volgende inligting, moet in hierdie volgorde, op die koeverte (gebruik ‘n nommer 10 koevert) verskyn.   Regsklik op hierdie knoppie en selekteer die “Open link in new tab” opsie. (2) 7.1.3  Slegs Suid-Afrikaanse (‘South Africa’) gaste sal die nuusbriewe ontvang. (1) 7.1.4  Stoor die 7Envelopes_Koeverte-dokument en voltooi die possamevoeging (‘mail merge’). Stoor die voltooide koeverte as 7Merged_Saamgevoeg. (1) Stoor en maak al die saamgevoegde dokumente toe.   7.2 Voer die Visitors_Besoekers-tabel in die 7Invited_Genooi-databasis na ‘n Html-dokument uit. (‘Export’). (1) Stoor die dokument in jou eksamenvouer/eksamengids met die naam 7Export_Uitvoer. (1) Stoor en maak die databasis-lêer en die html-lêer toe.   7.3  Maak die 7Info-sigblad oop en werk in die Decline_Afname-werkblad. 7.3.1  Voeg die naam van die werkblad as ‘n veld in die kopskrif (‘header’) van die dokument in. (1) 7.3.2  Verander die effek (‘effect’) van die prentjie wat in die Decline_Afname-werkblad verskyn na die ‘Metal Frame’-effek. (1) 7.4  Kopieer die grafiek in die 7Info-sigblad en plak dit in die 7Paste_Plak-dokument, sodat die grafiek outomaties sal opdateer (‘update’), indien die inligting in die sigblad sou verander. (2) Stoor en maak die 7Paste_Plak- en die 7Info-dokumente toe.   Maak die 7Protect_Beskerm-sigblad oop.   7.5 Beskerm (‘protect’) die reeks A1:B12 in die Password_Wagwoord-werksblad. Gebruik die wagwoord ‘123’. (2) Stoor en maak die 7Info-lêer toe.   7.6 Maak die 7Circus_Sirkus-woordverwerkingslêer oop.   7.6.1  Verwyder die reëlnommers (‘line numbers’) wat in die dokument ingevoeg is. (1) 7.6.2 Skakel die teks wat in ‘n geel kleur uitgelig (‘highlighted’) is, om na ‘n twee-kolom tabel. (2) 7.6.3 Formateer die datum in die teksboks wat met ‘n groen kleur gevul is na die yy-MMM-dd-formaat. (1) 7.6.4 Plaas ‘n horisontale streep bo-aan die teks wat in die voetskrif (‘footer’) van die dokument voorkom. (1) 7.6.5 Verwyder die boekmerk (‘bookmark’) wat in die dokument verskyn.  (1) 7.6.6 Verander die vertikale inlynstelling (‘vertical alignment’) van die hele dokument na sentreer. (1)   Stoor en maak die 7Circus_Sirkus-woordverwerkingslêer toe. Laai jou gestoorde dokumente op by die relevante plek aangedui in die OPLAAI Quiz op (Maak seker dat die lêer uitbreiding korrek is – GEEN PDFs nie.)  

Question 3 – Spreadsheet The owners of The Tiger Canyon are…

Question 3 – Spreadsheet The owners of The Tiger Canyon are very interested in other wild animals as well. Open the 3Statistics_Statistieke spreadsheet and continue working in the Animals Hunted_Diere Gejag worksheet that summarises the hunting of wild animals in South Africa over five years. 3.1 Use a spreadsheet feature to remove the drop-down list from cell E4. (1) 3.2 Format the headings in row 3 to appear in the cells as shown in the screenshot: Right-click on this button and select the “Open link in new tab” option (1) 3.3 Format the cells in column K to display the top 3 in the range to a green fill with a dark green text. (2) 3.4 The animal types are stored in column A. Use the FIND function in cell Q18 to determine at which position the ‘i’ in the word ‘tiger’ in cell A18 appears. (3) 3.5 Use a function in cell K29 to calculate the total number of animals, more than 100, that were hunted in column K. (3) 3.6 Calculate the number of animals hunted that appear the most in cell K31. (2) 3.7 Format row 3 of the spreadsheet so that the top row will be visible while scrolling through the rest of the worksheet. (1) 3.8 Use a LOOKUP function in cell M4, and the data in the Table_Tabel worksheet, to display the availibility of the different wild. Make sure that this function can be copied down to cell M26 (6) 3.9 Calculate in cell K33 the % of tigers that were hunted over five years in comparison to the total amount of animals hunted. Round the function down to 2 decimals (4) 3.10 Calculate in cell K35 the highest total number of animals that were hunted in all provinces. (2) 3.11 A code is used to identify the different animals. The animal code is made up with the letters ‘WA’ that appears in cell B29, in lower case, followed by the first three letters of the name of the animal in column A, followed by the last two letters of the name of the animal in column A Example: The code for ‘Aardwolf’ would be waaarlf. Insert a function/formula in cell N5 to determine the code for ‘African Wild Cat’. (7) 3.12 The chart in the ‘Chart_Grafiek’ worksheet displays the number of animals hunted over five years in the different provinces. Format the chart so that it is displayed as in the example below:   Right-click on this button and select the “Open link in new tab” option   Change the chart type so that the chart is displayed as in the screenshot above. Change the colour of the pyramids in the chart so that each pyramid is displayed in a different colour. Minor tick marks must be displayed on the vertical axis of the chart. The title of the vertical axis of the chart must be displayed as shown in the screenshot. The ‘Chart_Grafiek’ worksheet must appear as the second worksheet in the spreadsheet.   Right-click on this button and select the “Open link in new tab” option   (1) (1) (1) (1) (1) 3.13 Continue working in the ‘Table_Tabel’ worksheet and create a hyperlink on the image of the animal to link with cell A24, in the ‘Animals Hunted_Diere Gejag’ worksheet. Ensure that a screen tip, ‘Dodos are extinct’, is displayed. (4) Save and close the 3Statistics_Statistieke spreadsheet.

5.13 Open the Tigers_Tiere report and make the following ch…

5.13 Open the Tigers_Tiere report and make the following changes:   5.13.1 Remove the field named Gender_Geslag from the report. (1) 5.13.2 Group the report according to the Country_Land field. (1) 5.13.3 Remove the image saved as AnimalLove_Diereliefde which serves as the background of the report (1) 5.13.4 Insert a function in the report to calculate the total number of visitors (adults plus children) per country. Also supply a suitable label for the calculation (4) 5.13.5 Format the image in the report header to zoom. (1) 5.13.6 Insert a hyperlink in the report to link to the Visitors_Besoekers table. (1) 5.13.7 Insert page numbers in the page N of M format in the page footer of the report. The first page of the report should not be numbered. (3) Save and close the Tigers_Tiere report. Save and close the 5Guests_Gaste database