INSTRUKSIES 1. Die antwoorde wat jy op die vraeste…

  INSTRUKSIES 1. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie. 2. Antwoord al die vrae. 3. Vul die antwoorde in die spasies wat voorsien is. 4. Lees asseblief elke vraag deeglik en dink mooi oor wat die die antwoord kan wees. 5. Moenie indien voordat jy seker is dat jy al die vrae beantwoord het nie.