EUKLIDIESE MEETKUNDE VRAAG 1 Beantwoord die volgende vrae, deur van jou Diagramvel gebruik te maak. Watter pare lyne is parallel? Gee redes vir jou antwoorde. 1.1 Op jou Diagramvel. (2) 1.2 Op jou Diagramvel. (2) 1.3 Op jou Diagramvel. (2) TOTAAL
VRAAG 3 Beantwoord die volgende vrae, deur…
VRAAG 3 Beantwoord die volgende vrae, deur van jou Diagramvel gebruik te maak. 3.1 Voltooi die stelling sodat dit WAAR is: Die lyn getrek vanaf die middelpunt van een kant van ‘n driehoek, parallel aan ‘n tweede sy, … (1) 3.2 In die diagram (op jou Diagramvel) is D die middelpunt van sy AB in ∆ABC. E is die middelpunt van AC. DE word verleng na F sodanig dat DE = EF. CF//BA. 3.2.1 Bewys dat ∆ADE
VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae, deur v…
VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae, deur van jou Diagramvel gebruik te maak. 2.1 Bereken , waar van toepassing, in elk van die volgende gevalle. Gee redes. 2.1.1 Op jou Diagramvel. (6) 2.1.2 Op jou Diagramvel . (4) 2.2 In die diagram (op jou Diagramvel) STUV is ‘n reghoek met ST = TU. Bewys dat STUV ‘n vierkant is. (4) TOTAAL
Hierdie is die Diagramvel wat jy gaan nodig hê vir die Asses…
Hierdie is die Diagramvel wat jy gaan nodig hê vir die Assessering. Regterklik op die knoppie om hierdie Diagramvel in ‘n nuwe “tab” oop te maak.
NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR…
NB!! BELANGRIKE ASSESSERINGS INLIGTING 1. NADAT DIE TYD VIR HIERDIE ASSESSERING VERSTREKE IS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE. DIT SAL DIE ASSESSERING SLUIT. 2. KLIK DAARNA OP “NEXT”. DIE KNOPPIE SAL ONDER AAN DIE REGTERKANT VAN DIE BLADSY WEES. 3. HIERDEUR SAL DIE ASSESSERING “MATH GR10 SBA005 OPLAAI GELEENTHEID” GEOPEN WORD. DIT SAL SLEGS VIR 10 MINUTE OOP WEES, SODAT JY JOU ANTWOORDSTEL KAN OPLAAI.
What is the abbreviation for the official name of the modern…
What is the abbreviation for the official name of the modern metric system?
The weight of a flash drive is 3 grams. Convert the measurem…
The weight of a flash drive is 3 grams. Convert the measurement to centigrams. Exponents: Grams 100 and Centi 10-2
The United States uses the Metric System as its primary syst…
The United States uses the Metric System as its primary system of measurement.
The three temperature scales are
The three temperature scales are
The temperature scale with its lowest possible temperature a…
The temperature scale with its lowest possible temperature at the zero point, which is called absolute zero, is __________.