INSTRUKSIES:   1. Lees al die vrae deeglik deur voor…

INSTRUKSIES:   1. Lees al die vrae deeglik deur voordat jy die vraestel beantwoord.   2. Jy moet al die vrae beantwoord.   3. Jou antwoorde moet in Afrikaans wees, aangesien hierdie ‘n Afrikaanse vraestel is. Moet dus nie ingedagte raak en per ongeluk in Engels begin antwoord nie.   4. Jy kan die volgende simbole gebruik om te verseker dat jou spelling korrek is:   ë    ê    ô     é    ö     û