AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN van die volgende…

AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf ‘n OPSTEL van 300 – 350 woorde. Skryf die nommer van jou opstel neer.    1.1 Wanneer ons verantwoordelikhede te veel word. Beskryf die verskillende verantwoordelikhede wat jy, as tiener, het.     1.2 Dan besef jy dit is nie net jy wat agter die buffel aan is nie, daar’s ook ‘n leeu op sy spoor! Skryf ‘n opstel en vertel ons die verhaal van hierdie benarde posisie waarin jy jou bevind het!   1.3 Skryf ʼn opstel wat met die paragraaf hieronder as ʼn INLEIDING. Ek skrik as ek die slag in die kombuis hoor; sit verwilderd orent. Ek spring op; hardloop die trappe twee-twee af.   1.4 Ware geluk lê in die klein dingetjies.   1.5 Eerste indrukke kan misleidend wees.   OF  Kies EEN van die visuele prikkels op die bladsy en skryf ‘n opstel daaroor. Jy kan die bladsy met die visuele prikkels oopmaak,  deur regs op die knoppie te kliek                                                                                    TOTAAL VRAAG 1:      TOTAAL AFDELING A: