VRAAG 7 [10] Die gegewe figuur toon ‘n isometriese aan…

VRAAG 7 Die gegewe figuur toon ‘n isometriese aansig van ‘n model. Teken die figuur in die 3de hoekse ortografiese projeksie. Die VOOR-AANSIG, BO-AANSIG EN REGTER-AANSIG van die model op die grafiekpapier.         Gebruik die onderstaande tekening as ‘n riglyn vir waar jy die verskillende aansigte moet teken.  

3.13 Bestudeer die voornaamwoorde in die volgende sinne….

3.13 Bestudeer die voornaamwoorde in die volgende sinne. Is die sin reg of verkeerd? Study the use of the pronouns in the sentences. Are the sentences correct on incorrect?                                          a. Die meisie eet haar brood. b. Manie bestudeer hulle boek.                                                                                (2)

3.8 Identifiseer die werkwoord in die volgende sinne: Nomm…

3.8 Identifiseer die werkwoord in die volgende sinne: Nommer jou antwoord korrek in die teksboks. (Identify the verb in the following sentences and number your answer correctly in the textbox) 3.8.1Die aarde wentel om die son. 3.8.2 Die student plak die werkkaart in sy boek.                                                       (2)