3.1 Voltooi die onderstaande tabel deur die korrekte meerv…

3.1 Voltooi die onderstaande tabel deur die korrekte meervoud en verkleining van die gegewe woord in die spasies in te vul                                                (6)   Woord Meervoud Verkleining pad 1.1 1.2 werkboek 1.3 1.4 prioriteit 1.5 1.6    

1.10 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR?  Haal ‘n si…

1.10 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR?  Haal ‘n sin uit die teks aan om jou antwoord te motiveer. Nommer jou antwoorde duidelik.   1.10.1 Marco Polo se reisjoernale word nie meer vandag deur baie mense gelees nie. (2) 1.10.2 In die Ooste is hulle openhartig ontvang.                 (2)