2.8 Die tande op die WURM van die Wurm en wurmwielasstelsel is gerond soos ‘n skroef.
2.5 Pascal se beginsel bewys dat die druk dwarsdeur ‘n ges…
2.5 Pascal se beginsel bewys dat die druk dwarsdeur ‘n geslote stelsel nie konstant is nie.
2.9 ‘n KLEINRAT, in ‘n tandstang- en kleinratstelsel is ‘n…
2.9 ‘n KLEINRAT, in ‘n tandstang- en kleinratstelsel is ‘n getande baan.
2.7 ‘n Wielkatrol is ‘n gegroefde wiel wat ‘n soortgelyke…
2.7 ‘n Wielkatrol is ‘n gegroefde wiel wat ‘n soortgelyke funksie verrig as ‘n rat en wel rattande het.
5.1 Lys vier meganismes in jou huis asook watter tipe mega…
5.1 Lys vier meganismes in jou huis asook watter tipe meganisme dit voorstel.
4.3 Wat sal dit kos om ‘n enkele hidrouliese domkrag te ve…
4.3 Wat sal dit kos om ‘n enkele hidrouliese domkrag te vervaardig?
3.5 Bereken die ratverhouding tussen Rat A en Rat B as Rat…
3.5 Bereken die ratverhouding tussen Rat A en Rat B as Rat A 20 tande het, Rat B het ook 20 tande en Rat C het 10 tande
VRAAG 2 (WAAR OF ONWAAR) [10] Beantwoord die volgende…
VRAAG 2 (WAAR OF ONWAAR) Beantwoord die volgende vraag deur slegs aan te dui of dit WAAR of ONWAAR is.
2.4 ‘n Hidrouliese pers is ‘n masjien wat hidrouliese sili…
2.4 ‘n Hidrouliese pers is ‘n masjien wat hidrouliese silinder gebruik om drukkrag toe te pas om items in ‘n spesifieke fatsoen of vorm saam te pers of saam te druk.
2.2 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word…
2.2 Die prent wat in die onderstaande blokkie vertoon word is ‘n voorbeeld van die EERSTE REËL van hidroulika